Stiltetyd: Gebed
Markus 1:35-39 Martin Luther het gesê: ‘As it is the business of tailors to make clothes and of cobblers to mend shoes, so it is the business of Christians to pray.’1 Elke Christen weet dat ’n opregte en volhardende gebed ’n Christen se lewe kenmerk (Hand. 9:11) en dat ons sonder die Here niks kan…
Lees VerderChristelike voorregte en pligte
Hebreërs 10:19-25 Om vir die Springbok Rugbyspan gekies te word, is ’n voorreg. Maar jy het ook sekere pligte, naamlik om hard te oefen en om jouself te gedra in die publiek. Net so is dit ’n voorreg om ’n Christen te wees, maar het jy ook sekere pligte. 1. Voorregte (v.19-21) [a] Jy het…
Lees VerderHoe om oor die Koronavirus te bid
Matteus 6:9-13 Teen hierdie tyd weet die hele wêreld van die Koronavirus. Teen die tyd wat ek hierdie boodskap bring, sal die sterftesyfer bo 9000 wees. Die tragiese deel is dat die meeste mense wat aan die virus sterf nie die Here ken nie. Baie van hulle moet ook alleen sterf, omdat hulle families nie…
Lees VerderDie volharding van ons geloof
Hebreërs 4:14-16 ‘n Baba benodig suurstof in die baarmoeder. Hy benodig dit wanneer Hy die baarmoeder verlaat en gebore word. Hy benodig dit deur sy hele lewe hier op aarde. Sonder suurstof sal hy doodgaan. Net so benodig ons Jesus om te lewe. Ons benodig Hom vir weergeboorte, geestelike groei, volharding tot die einde en die ewige…
Lees VerderGeestelike groei en gebed
Kolossense 1:9-14 Geestelike groei kom nie sonder gebed nie. Tog is daar party Christene wat net vir tydelike dinge soos hulle kinders, hulle siekte, hulle beproewings, hulle geldsake, hulle werk, ens. bid, en skaars vir hulle geestelike groei. Dalk weet jy nie hoe om hiervoor te bid nie. Kol. 1:9-14 leer ons hoe om vir…
Lees VerderHoe moet ons vir mekaar bid?
2Tessalonisense 3:1-5 Toe my vriend sy vrou ontmoet het, het hy baie oor haar gepraat. Dit het gewys wat vir hom belangrik is. Die feit dat Paulus ten minste ses keer in hierdie kort brief oor gebed praat (1:3, 11-12, 2:16-17, 3:1, 5, 16, vgl. 1Tess. 1:2, 2:13, 3:9, 11-13, 5:17, 23, 25), wys dat…
Lees VerderHoe om in slegte tye staande te bly
2Tessalonisense 2:13-17 Dit gaan sleg in ons land en regoor die hele wêreld. As dit nie xenofobiese aanvalle is nie, is een of ander Christen in die moeilikheid, omdat hy gesê het dat transgender of homoseksualiteit sonde is. In Paulus se tyd was die Christene gedurig in die moeilikheid. Volgens Hand. 17:5-9 en 1Tess. 2:14 is die…
Lees VerderAllesomvattende gebed
2Tessalonisense 1:11-12 ‘Allesomvattend’ [Eng. comprehensive] beteken dat jy al die aspekte (of ten minste die meeste daarvan) van iets insluit. Versekeringsmaatskappye praat bv. van omvattende dekking. Daar is m.a.w. nie ‘n beperking op jou dekking nie. Of jou kar nou aan die brand slaan, gesteel word, of in ‘n ongeluk beland; hulle sal daarvoor betaal. Paulus se…
Lees VerderDie aanneemlike offers van geld en gebed
Romeine 15:22-33 Wanneer kinders klein is, gee hulle vir jou vreemde geskenke. Hulle sal bv. ‘n geskenksakkie laai met koper munte, ‘n ou horlosie, ‘n verlepte roos, ‘n prentjie wat hulle ingekleur het en ‘n Lego mannetjie. Omdat hulle dit egter opreg bedoel, waardeer jy dit meer as die boks sjokolade, of die bos blomme van…
Lees VerderGod se wil vir die kerk
1Tessalonisense 5:16-18 Deesdae is dit populêr vir selfaangestelde profete uit Amerika om te sê wat God se wil vir die kerk in Suid-Afrika is. Maar jy hoef nie ‘n ingenieur te wees om God se wil vir die kerk te ken nie. 1Tess. 5:16-18 sê in soveel woorde wat sy wil vir jou lewe en vir die…
Lees Verder