Die aanbidding wat God soek
Jesaja 66 Sommige mense het die idee dat enige aanbidding vir die Here aanneemlik is, solank dit opreg is. Dit is eenvoudig nie waar nie. Wat het gebeur toe Ussa die Here opreg aanbid het, maar nie volgens sy Woord gehandel het nie? Hy het gesterf (2Sam. 6:7). Ander dink weer dat die Here tevrede…
Lees VerderVyf kenmerke van die oordeelsdag
Romeine 2:1-16 Jason is 8-jaar oud. Hy het laas week in sy bed gelê en wonder wat op die oordeelsdag gaan gebeur. Wie gaan ons oordeel? Gaan almal weet wat ons in die geheim gedoen het? Sal Christene geoordeel word? Wat van mense wat reg gedoen het, maar nie in Jesus geglo het nie? En…
Lees VerderHenog se profesie oor vals profete en die wederkoms
Oor die Kersseisoen het ons weekliks mense vir ete gehad of by iemand anders se huis gaan eet. Maar ‘n maand van vleis, gebakte aartappels, vleis, drie soorte groente, vleis, ‘n verskeidenheid van slaaie, vleis, paptert, vleis, knoffelbrood, vleis, roomys en warm poeding, vleis… is vir my te veel. My dubbel ken, maag en gewete…
Lees VerderDie kraampyne en hoop van verlossing
My suster is byna 9 maande swanger. Sy is baie ongemaklik, loop swaar, sukkel om te slaap, kan nie vir lank sit nie, en vind dit moeilik om op te staan. Die pyn gaan binnekort erger raak. Maar as sy volgende week die baba vashou, sal sy gou van die ongemak en pyn vergeet. Die…
Lees VerderGod se dagboek
Tommie is 11 en sy sussie 14. Hy weet baie meer van haar as wat sy dink, want wanneer sy in die middag by die skool is, lees hy haar dagboek. Jy kan raai dat sy ‘n hartaanval sal kry as sy dit weet. Met die Here is dit anders: Hy gee nie om…
Lees VerderDrome van rykdom en die nagmerrie van God se oordeel
Marli is dol verlief op ‘n man in haar filosofie klas. Hy weet nie eers van haar nie. Een middag toe staan sy onder ‘n groot koelteboom op kampus. Die man van wie sy so baie hou het reguit na haar toe gestap. Hy het met haar gesels en vir haar gesê hoe oulik sy…
Lees VerderHoe sien God die wêreld?
Die bekendste vers in die Bybel leer vir ons dat God die wêreld liefhet, en dat Hy aarde toe gekom het om ons te red (Jh.3:16-17). Maar die wêreld verwys ook na goddelose mense wat agter die duiwel aanloop (Ef.2:2, 1 Jh.5:19). Die wêreld haat vir God, en daarom wil Hy nie hê dat ons…
Lees Verder