’n Profetiese visioen vir die kerk in Suid-Afrika

18 Jul 2021 Geplaas in: Kontemporêre kwessies, Openbaring 1:9-20

Openbaring 1:9-20 Mense haal soms Spr. 29:18 uit die King James Version aan om te wys dat ’n gemeente sonder visie sal ondergaan: “Where there is no vision, the people perish…” Hierdie mense misverstaan die teks. Dit gaan nie oor visie soos ons dit verstaan nie, maar beteken dat as God Homself nie deur ’n…

Lees Verder

Persoonlike Probleme: Afvalligheid of ‘Backsliding’

29 Aug 2020 Geplaas in: Afvalligheid, Openbaring 3:14-22

Openbaring 3:14-22 Die woord ‘afvalligheid’ verwys gewoonlik na mense wat die geloof verloën. Dit kan egter ook verwys na mense wat vir ’n tyd lank van die Here af wegdwaal. In hierdie boodskap gaan ons die tweede definisie behandel. Volgende keer sal ons na die eerste definisie kyk. 1. Die probleem (v.15-17) ’n Bietjie agtergrond…

Lees Verder

Kom Here Jesus!

17 Aug 2017 Geplaas in: Bybel, Eindtyd, Engele, Openbaring, Wederkoms

Het jy geweet dat Moslems in die wederkoms glo?  Dus is dit nie genoeg om te sê dat jy in die wederkoms glo nie, maar moet jy die regte Jesus verwag.  Soos wat die sewe gemeentes in Op.22:6-21 gebid het dat Jesus moes kom om hulle van hulle vyande te red, moet ons uitroep en…

Lees Verder

Hemel op aarde

10 Aug 2017 Geplaas in: Eindtyd, Hemel, Kerk, Openbaring

Onthou jy Belinda Carslisle se lied, Heaven is a Place on Earth?  Dit gaan oor ‘n man wat met ‘n vrou dans, en volgens haar is dít hemel op aarde.  Duidelik het die wêreld nie ‘n idee van wat hemel op aarde eintlik beteken nie.  In Op.21:22-22:5 sê Johannes vir ons wat dit beteken.  …

Lees Verder

Die Nuwe Jerusalem

26 Jul 2017 Geplaas in: Eindtyd, Hemel, Kerk, Openbaring

Ek het ‘n argitek ontmoet wat al meer as 50 kerke ontwerp het.  Hy het vir my verduidelik hoe die gebou veronderstel is om ‘n boodskap oor te dra.  Die lig wat by die boonste vensters inkom en op die kansel skyn, is simbolies van God se lig wat deur sy Woord na die gemeente…

Lees Verder

Die nuwe hemel en aarde

15 Jul 2017 Geplaas in: Eindtyd, Hel, Hemel, Openbaring, Verlossing

Natasha woon in ‘n baie arm gedeelte van Rusland.  Sy was nog nooit buite haar land se grense nie, en kan ook nie ‘n woord Engels praat nie.  Op ‘n dag toe ontmoet sy vir Pete, ‘n Amerikaner wat vir vyf jaar in Rusland gewerk het.  Hy kon vlot Russies praat.  Hulle het vriende geraak…

Lees Verder

Die oordeelsdag: wat om te verwag

5 Jul 2017 Geplaas in: Oordeelsdag, Openbaring, Opstanding

‘n Vrou het eenkeer haar predikant gaan sien.  ‘Ek is bang vir die oordeelsdag,’ het sy gesê.  Hy het die gepaste verse vir haar verduidelik, en vir haar gesê om nie bang te wees nie.   ‘Maar so-en-so het by ‘n konferensie gesê dat…’  ‘Ek gee nie om wat so-en-so gesê het nie – wat…

Lees Verder

Die millennium en daarna

29 Jun 2017 Geplaas in: Eindtyd, Openbaring, Satan, Wederkoms

Mense het ‘n natuurlike nuuskierigheid oor die toekoms.  Dit is hoekom daar so iets soos toekomsvoorspellers is.  Hulle kan egter nie regtig die toekoms voorspel nie, omdat net die ware God dit kan doen (Jes.41:22-23).  Hy het in die Bybel deur die apostels en die profete vir ons gesê wat in die nabye en in…

Lees Verder

Die goue era van postmillennialisme

22 Jun 2017 Geplaas in: Eindtyd, Openbaring

Ek het oor die afgelope paar weke teen Op.20:1-3 geboks.  Ek het ‘n paar outeurs en kollegas saam met my in die bokskryt gehad.  Die teks het my oog blou geslaan en my neus laat bloei.  Nie almal het met my of met mekaar saamgestem nie.  Hierdie is by verre die moeilikste teks wat ek…

Lees Verder

‘n Bybelse benadering tot die millennium

7 Jun 2017 Geplaas in: Eindtyd, Openbaring

Wat op aarde is die millennium?  Dit het te doen met die eindtyd.  Maar voordat ons sê wat die Bybel hieroor leer, moet ons seker maak dat ons die kwessie op ‘n Bybelse manier benader.  Wat ek bedoel is dít. Verledejaar het ek op ‘n vriend se aanbeveling ‘n debat oor die millennium op YouTube…

Lees Verder
1 2 3 4