Christus en jou geldsake
Lukas 16:1-18 Toe ons studente was, het ek en my vriend Jannie Vosloo Lukas 16 probeer uitwerk. Ons kon dit nie verstaan nie. Jannie het intussen deur Lukas gepreek en vandag kom ek by die gedeelte. Ek glo ek verstaan nou die groot prentjie en hoop om dit eenvoudig aan jou te verduidelik. Dit gaan…
Lees VerderDie aanneemlike offers van geld en gebed
Romeine 15:22-33 Wanneer kinders klein is, gee hulle vir jou vreemde geskenke. Hulle sal bv. ‘n geskenksakkie laai met koper munte, ‘n ou horlosie, ‘n verlepte roos, ‘n prentjie wat hulle ingekleur het en ‘n Lego mannetjie. Omdat hulle dit egter opreg bedoel, waardeer jy dit meer as die boks sjokolade, of die bos blomme van…
Lees Verder’n Prentjie van Jesus
Ek het gesien hoe man ’n onder vyf minute met dowwe oranje op ‘n groot swart bord verf. Die prent wat hy geverf het was onderstebo. Toe hy die bord omdraai, was dit Jesus se gesig met ‘n doringkroon op sy kop. Hy het nie die detail ingevul nie, maar met breë stroke geverf. Tog…
Lees VerderGod se silhoeët in die siviele wet
Tydens my studiejare het ‘n mede-student en sy vrou in die mall gaan stap. ‘n Fransman het op ‘n stoeltjie tussen die winkels gesit. Hy was ‘n kunstenaar. Hy het ‘n swart karton gevat en binne ‘n paar minute die buitelyne (silhoeët) van die vrou se gesig uitgeknip. Hy het dit so goed gedoen, dat…
Lees Verder’n Tyd om te gee
Waar het die idee van Kersvader ontstaan? In die vierde eeu was daar ‘n biskop van Mira genaamd Nicholas. Toe hy jonk was het hy groot rykdom geërf toe sy ouers dood is. Hy het met vrygewigheid aan die armes uitgedeel. Op 6 Desember 326 n.C. is hy dood.[1] ‘n Ander teorie sê dat daar…
Lees VerderHoe om te gee vir God se werk
“1 En ons maak julle bekend, broeders, die genade van God wat aan die gemeentes van Macedónië geskenk is, 2 dat onder baie beproewing deur verdrukking hulle oorvloedige blydskap by hulle diepe armoede oorvloedig was in hulle ryke milddadigheid. 3 Want hulle was na vermoë—ek betuig dit—ja, bo vermoë gewillig, 4 en het ons met…
Lees VerderOor tiendes en offergawes
“Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem, nie met droefheid of uit dwang nie, want God het ‘n blymoedige gewer lief.” (2 Korintiërs 9:7). Besluit self wat jy wil gee In ‘n onlangse artikel het iemand geskryf oor die skande dat mense en kerk nie meer hulle tiende vir die Here se…
Lees Verder