’n Nederige Kersfees
Filippense 2:5-7 Oor die afgelope paar weke het die Here hoogmoed in my hart uitgewys. Toe ek Hom hierdie week vir ’n preekteks vra, toe bring Hy Fil. 2:5-7 tot my gedagtes. Sy Gees het my gewys dat Christus se menswording die begin van nederigheid is. Ons is skepsels van stof. Hoe kan ek dan…
Lees VerderEmosionele Probleme: Selfliefde
Filippense 3:3-9 Volgens die wêreld moet jy jouself liefhê, vir jouself sê hoe wonderlik jy is en jou omring met mense wat jou waardeer en vir jou sal sê dat jy spesiaal is. Daar is glad nie ’n tekort hieraan nie. Een outeur sê dat sy nagklere met hierdie woorde daarop gesien het (nogal agterstevoor,…
Lees VerderEmosionele Probleme: Angs
Filippense 4:4-9 Toe ek 16 was, het ek ‘n angsaanval gehad. Ek was anstig en kwaad, omdat my ouers nie geld gehad het om ons op ‘n skooltoer te stuur nie. Ek het vlak en vinnig asem gehaal, hartkloppings gehad, ‘n tantrum gegooi en begin huil. Die volgende dag het my ma my dokter te…
Lees VerderChristus is beter as godsdiens
Filippense 3:7-11 Party mense misverstaan my tema en dink dat ek Jesus teen die kerk afspeel, asof die kerk gelyk is aan godsdiens. Maar dit is ‘n vals onderskeid, omdat Jesus en sy liggaam een is. Wat bedoel ek dan wanneer ek sê dat Christus beter is as godsdiens? ‘n Illustrasie sal help. Martin Luther was baie godsdienstig voor sy…
Lees Verder