Konstantes en veranderlikes in die nuwe jaar
Hebreërs 13:8 Konstantes en veranderlikes is wiskundige terme. In x + y = 7, is 7 die konstante met x en y as veranderlikes. Jou lewe en die heelal is veranderlikes. God en sy Woord is konstantes. Om deur ’n onseker jaar konstant te bly, moet jy die enigste konstante vertrou: “Jesus Christus is gister…
Lees Verder2023 en die einde
Hebreërs 12:12-14 Ek bedoel nie die einde van jou lewe of die wêreld nie, alhoewel dit hierdie jaar kan gebeur. Ek verwys na die einde van die wedloop; na die einddoel waarvoor jy hardloop. Wie dit in die oog hou, kry ’n tweede asem in die wedloop en sal vanjaar ’n goeie rondte hardloop. …
Lees VerderFisieke Probleme: Eetversteurings
Hebreërs 13:8-10 Hoe het sonde in die wêreld ingekom? Deur kos: “Die vrou sien toe dat die boom goed was om van te eet, dat dit ’n lus was vir die oog, en dat die boom begeerlik was om ’n mens insig te gee. Sy het van die vrugte daarvan geneem, dit geëet en ook…
Lees VerderGetroue herders
Hebreërs 13:18-25 Ek het twee vriende in die bediening wat op die oomblik deur ’n moeilike tyd gaan. In die een se gemeente is verskeie egpare besig om te skei. In die ander een se gemeente is daar ’n groep rebelle wat skeuring veroorsaak. In beide gevalle bly my vriende getrou aan die Here en…
Lees VerderOutentieke Christenskap
Hebreërs 13:7-17 Die Engels vir outentiek is authentic of genuine. ’n Mens kan van outentieke Nike tekkies praat. Dit verwys na die regte produk eerder as na die Chinese namaaksel. Dit werk ook so met Christenskap. Baie mense nóém hulleself Christene: mense in kultusse, liberale gemeentes, en die Katoliekekerk. Maar is hulle Christene in die…
Lees VerderPraktiese Christenskap
Hebreërs 13:1-6 Praktiese Christenskap is ’n pleonasme. Dis is soos om te praat van ’n ronde sirkel, of ’n dooie lyk. So asof mens ’n sirkel kry wat nie rond is nie, of ’n lyk wat lewe. Net so is Bybelse Christenskap per definisie prakties. Waar Christenskap nie ’n praktiese effek op jou lewe het…
Lees VerderDie Laaste Waarskuwing
Hebreërs 12:25-29 Daar is vyf waarskuwingstekste in Hebreërs (2:1-4, 3:7-4:13, 5:11-6:12, 10:19-39, 12:14-29). Vandag maak ons klaar met die laaste een. Dalk was dit vir eerste lesers ook die laaste een in dié sin dat daar nie nóg ’n kans vir bekering sou wees indien hulle hierdie een geïgnoreer het en besluit het om die…
Lees Verder’n Motivering om by die kerk aan te sluit
Hebreërs 12:18-24 Ek bedoel nie noodwendig dat jy by óns gemeente moet aansluit nie. Ek bedoel eerder dat jy deel moet wees van ’n Bybelse kerk. My gebed is dat die Heilige Gees Heb. 12:18-24 sal gebruik om jou te motiveer om deel te word van Jesus se kerk in die wêreld, en ook om…
Lees VerderGoddelike Dissipline
Hebreërs 12:5-17 Ons samelewing is tot ’n groot mate teen dissipline. Die dissipline in skole is swak, sodat die onderwysers met hulle hande in hulle hare sit. Selfs ouers mag nie meer hulle kinders pak gee nie. Die meeste kerke pas nie kerkdissipline toe nie. Hierdie ongedissiplineerde gesindheid raak selfs publieke dienste soos die polisie….
Lees VerderHoe om enduit te volhard
Hebreërs 12:1-4 Volgens 2Kron. 14-16 het koning Asa die Here getrou gedien, maar op die einde het hy weggedraai. In die Nuwe Testament sien ons dat Demas ’n dissipel was, maar op die einde het hy die wêreld liefgekry en die Here verloën (Kol. 4:14, Filem. 24, 2Tim. 4:10). Vandag nog draai baie mense van…
Lees Verder