Die Heilige Gees: Aanneming en sekerheid
Romeine 8:14-17 Die konsep van Christelike aanneming kom vanuit die Romeinse leefwêreld. F.F. Bruce sê: ‘The term “adoption”…may have a somewhat artificial sound in our ears; but in the Roman world of the first century AD an adopted son was a son deliberately chosen by his adoptive father to perpetuate his name and inherit his…
Lees VerderFisieke Probleme: Kroniese Pyn
Romeine 8:18-39 Iemand het eenkeer op Facebook gesê: ‘Aan die kruis het Jesus pyn deurgemaak, sodat ons in die wêreld ’n pynvrye lewe kan hê.’ Dit is foutiewe logika. Sal die Hoof pyn hê, maar die liggaam onaangeraak bly? “Julle is immers hiertoe geroep, want Christus het ook ter wille van julle gely; Hy het…
Lees VerderInterpersoonlike Probleme: LGBTQ+
Romeine 1:26-28 LGBTQ+ staan vir Lesbian Gay Bisexual Transgender Queer en meer. Ek het die week ‘n artikel hieroor op Fox News se webtuiste gelees. Dit gaan oor Bill C-4 wat in Desember 2021 in Kanada deurgestem is. Volgens hierdie wet mag geen berader, sielkundige, predikant of iemand anders ‘n homoseksuele persoon probeer oorreed om…
Lees VerderKoronafobie en die entstof
Romeine 14 Ek bespeur twee soorte vrees tydens die pandemie. Die eerste soort is waar mense vrees dat hulle of hulle geliefdes Covid sal kry en sterf. Die tweede soort is waar mense die entstof as die 666 vrees en dink dat Bill Gates en die Illuminati die wêreld gaan oorneem. Party sal sê hulle…
Lees VerderDie Covid Entstof: Wat sou Jesus doen?
Romeine 15:1-7 Dit is ’n relevante vraag, veral omdat gelowiges aan beide kante van die debat staan en sterk daaroor voel. Op die einde maak dit egter nie saak wat jý dink nie, maar wat die Bybel sê. Daarom dat ek vra: wat sou Jesus doen? Rom. 15:1-7 leer vir ons wat Hy sou doen….
Lees VerderWerkverwante Probleme: Beroepskeuses
Romeine 12:2 Hierdie is ’n relevante onderwerp. Dit is nie net skoliere en studente wat beroepskeuses moet maak nie. As gevolg van die onlangse grendelstaat sit baie Suid-Afrikaners sonder werk. Dit mag selfs wees dat vir een of ander goeie rede besluit het om jou werk te bedank. Hoe kies ’n mens ’n nuwe werk?…
Lees VerderNoudat jy die evangelie gehoor het
Romeine 16:21-27 As die dokter vir jou sê dat jy gevorderde kanker het, kan jy nie jou skouers optrek, asof hy sopas vir jou gesê het dat daar slaap in jou oog is nie. Jy moet iets doen, al is dit om te besluit dat jy nie vir behandeling gaan nie. So is dit ook met die…
Lees VerderBybelse diskriminasie
Romeine 16:17-20 In die wêreld se oë is diskriminasie ‘n taboe en is dit verkeerd om teen enigiemand te diskrimineer. As jy bv. sê dat homoseksualiteit verkeerd is, kryt hulle jou uit as homofobies. As jy sê dat plaasmoorde en grondgrype verkeerd is, vervolg hulle jou as ‘n rassis. As jy manlike leierskap in die huis en in…
Lees VerderOntmoet God se huisgesin
Romeine 16:1-16 Geslagsregisters en ‘n lys name is nie gewoonlik iets wat ons in ons stiltetyd lees nie. Ons dans ook nie van opgewondenheid as die predikant sy teks aankondig en dit een van hiérdie tekste is nie. En tog het God hierdie gedeeltes vir ’n rede in die Bybel laat opteken. Daar is diep…
Lees VerderDie aanneemlike offers van geld en gebed
Romeine 15:22-33 Wanneer kinders klein is, gee hulle vir jou vreemde geskenke. Hulle sal bv. ‘n geskenksakkie laai met koper munte, ‘n ou horlosie, ‘n verlepte roos, ‘n prentjie wat hulle ingekleur het en ‘n Lego mannetjie. Omdat hulle dit egter opreg bedoel, waardeer jy dit meer as die boks sjokolade, of die bos blomme van…
Lees Verder