Interpersoonlike Probleme: Romantiese Verhoudings
Hooglied 2:7 In 1997 het Josua Harris sy topverkoper boek, I Kissed Dating Goodbye gepubliseer. Ek het die boek in 2003 gelees en later ’n preek deur Rick Holland (een van John MacArthur se medeleraars) teen die boek geluister. Holland se reaksie was basies dat die Bybel hom nie ‘dating’ uitspreek nie en dat dit…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Seksuele Vervulling
Hooglied Toe ek 14 was, het een van ons leraars oor seks gepreek. Na die samesang moes die kinders onder 13 jaar die gebou verlaat. Ek was 14, maar wou nie bly nie. Toe ek opgestaan het om uit te gaan, toe sê die predikant: ‘Ivor, jy kan maar bly.’ Ek het my doodgeskaam. In…
Lees VerderPraktiese Christenskap
Hebreërs 13:1-6 Praktiese Christenskap is ’n pleonasme. Dis is soos om te praat van ’n ronde sirkel, of ’n dooie lyk. So asof mens ’n sirkel kry wat nie rond is nie, of ’n lyk wat lewe. Net so is Bybelse Christenskap per definisie prakties. Waar Christenskap nie ’n praktiese effek op jou lewe het…
Lees Verder’n Wekroep tot seksuele reinheid
1Tessalonisense 4:1-8 Ek het hierdie week gehoor dat die NG Kerk binnekort gaan besluit of saambly sonde is, of nie. Louis van der Riet—die NG Kerk se eerste openlike gay leraar—het gesê: ‘Dit is beduidend dat daar uiteindelik oor die huwelik en seksualiteit gepraat kan word en dat die huwelik nie die enigste plek is vir seksuele verhoudings nie. Ruimtes…
Lees Verder‘n Man na God se hart
Toe ek op hoërskool was moes jy rugby speel en ‘n meisie hê om ‘n man te wees. As jy in die koor gesing het of tik geneem het, was jy ‘n sissie (die koor gedeelte het verander toe ek in gr. 10 kom). As jy ‘n student op universiteit is moet jy immoreel wees…
Lees VerderGod se silhoeët in die siviele wet
Tydens my studiejare het ‘n mede-student en sy vrou in die mall gaan stap. ‘n Fransman het op ‘n stoeltjie tussen die winkels gesit. Hy was ‘n kunstenaar. Hy het ‘n swart karton gevat en binne ‘n paar minute die buitelyne (silhoeët) van die vrou se gesig uitgeknip. Hy het dit so goed gedoen, dat…
Lees VerderHoe om te oorleef in ’n seksmal samelewing
Wat het mooi vroue te doen met hamburgers en vinnige karre? Niks. Tog is ons samelewing so behep met seks, dat hamburgers en karre só geadverteer word. Hopelik kyk jy nie na vuil TV programme of tydskrifte nie. Maar hoe oorleef jy as dié goed vir jou gewys word in die koerant of in advertensies…
Lees VerderDie Tien Gebooie: Hoe om ander lief te hê
In The Secrets of Jonathan Sperry praat mnr. Sperry met ‘n paar jong seuns oor die Here. Een van die jong seuns, Albert, is nie beïndruk nie en sê: ‘Ja, die Bybel sê alewig: “Moenie dit doen nie” en “Moenie dat doen nie.”’ Mnr. Sperry se reaksie was: ‘Ek sien dit nie so nie. Alles…
Lees VerderDink reg oor seks
‘n Paar maande gelede het die regering besin om seks wettig te maak vir 12-jariges. ‘n Onlangse Beeldopskrif het gesê dat hulle kondome vir 10-jariges wil uitdeel. Die wêreld se idee van seksuele moraliteit is ver verwyderd van wat die Skrif leer. 1 Korintiërs 6:12-20 help ons om reg te dink oor seks. …
Lees Verder‘n Oplossing vir homoseksualeit
Homoseksualiteit was algemeen in Paulus se dag. Die apostel skryf: “Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met die vrou laat vaar en in hulle wellus teenoor mekaar ontbrand:…
Lees Verder