Familie, Huisgesin en Huwelik: Pornografie en Egbreuk

3 Jul 2021 Geplaas in: 2Samuel 11, Seksuele sonde, Verslawings

2Samuel 11 Ek het op Times Live se webtuiste gelees van ’n ander webtuiste wat ontwerp is vir mense wat ongelukkig getroud is, maar die negatiewe gevolge van egskeiding wil vryspring. Die webtuiste bied vir hulle die opsie van ’n geheime verhouding op die kantlyn.1 Die ergste van alles is dat sommige van hierdie mense…

Lees Verder

Geestelike verslawing

25 Aug 2018 Geplaas in: Romeine 6:15-23, Sonde, Verslawings

Romeine 6:15-23 Ons dink aan verslawing as drank, dwelms, sigarette en pornografie. Maar volgens Rom. 6:15-23 is alle mense verslaaf: of jy is ‘n slaaf van sonde, of jy is ‘n slaaf van God. Om te weet wie se slaaf jy is, kan jy die volgende twee vrae beantwoord.   Wie is jou meester? (v.15-19)…

Lees Verder

Mense se afgode en die God van die Bybel

3 Jun 2018 Geplaas in: Afgode, Christus, Drie-Eenheid, God, Verlossing, Verslawings

Is dit moontlik dat ‘n nuwe Christen in China versoek kan word om voor ‘n afgodsbeeld te buig, hulp te vra, en dan later berou te hê? Nee? Wat van Christene in die weste wat versoek word om ‘n afgod te maak van geld, plesier, gemak, kos, ens.? Paulus praat in Kol. 3:5 van “gierigheid,…

Lees Verder

‘n Man na God se hart

30 Nov 2017 Geplaas in: Bybelstudie, Gebed, Huisgesin en huwelik, Lofprysing, Manlikheid en Vroulikheid, Seks, Verslawings

Toe ek op hoërskool was moes jy rugby speel en ‘n meisie hê om ‘n man te wees.  As jy in die koor gesing het of tik geneem het, was jy ‘n sissie (die koor gedeelte het verander toe ek in gr. 10 kom).  As jy ‘n student op universiteit is moet jy immoreel wees…

Lees Verder

‘n Boodskap oor vermetelheid en dronkenskap

7 Oct 2017 Geplaas in: Afvalligheid, Geestelike gawes, Prediking en roeping, Sonde, Verslawings

Tydens een aanddiens het ‘n dronk vrou aanhoudend die preek onderbreek.  ‘Amen!  Ja, is pastoor!  Amen!’ het sy gesê.  By drie ander geleenthede het mense wat vol van dwelms was my straat prediking geopponeer.  Een man het my gevloek, ‘n ander een met my sleggesê, en die ander een het uitgeroep dat ons nie van…

Lees Verder

Vryheid vir slawe

21 Mar 2015 Geplaas in: Sonde, Verslawings

Verlede Saterdag (14 Maart 2015) het Suid-Afrikaanse atleet, Tiaan Jacobs, buite die Herman Immelman stadion in Germiston opgewarm.  Hy is deur 3 mans ontvoer en kort na 23:00 in ‘n park naby die stadion afgelaai.  Hy het veilig by sy ouers uitgekom.  Dit kon erger gewees het.  Vandag noem mense dit dit ‘human trafficking’.  Die…

Lees Verder

Les jou sielsdors

18 Jul 2013 Geplaas in: Verlossing, Verslawings

“4 En Hy moes deur Samaría gaan. 5 Hy kom toe by ‘n stad van Samaría wat Sígar genoem word, naby die stuk grond wat Jakob aan sy seun Josef gegee het. 6 En die fontein van Jakob was daar.  Jesus het toe, omdat Hy moeg was van die reis, somaar by die fontein gaan…

Lees Verder

Hulp vir drank en dwelmslawe

2 May 2013 Geplaas in: Christelike lewe, Spreuke, Verslawings, Versoeking

“20:1 Die wyn is ‘n spotter, en sterk drank ‘n lawaaimaker; en elkeen wat daardeur bedwelmd raak, is nie wys nie… 21:17 Wie van vrolikheid hou, is ‘n man van gebrek; hy wat van wyn en olie hou, sal nie ryk word nie…23:19 Hoor, my seun, en word wys, en rig jou hart reguit op…

Lees Verder

Verslawing: lig aan die einde van die tonnel

1 Nov 2012 Geplaas in: Verslawings

“Die wat in duisternis en doodskaduwee gesit het, gevang in ellende en ysters – omdat hulle wederstrewig was teen die woorde van God en die raad van die Allerhoogste verwerp het, het Hy hulle hart deur moeite verneder; hulle het gestruikel, en daar was geen helper nie. Toe het hulle die Here aangeroep in hul…

Lees Verder

Christene en sigarette

20 Jul 2012 Geplaas in: Verslawings

Hoekom op dees aarde ‘n artikel hieroor skryf?  Daar is twee redes.  [1] Min mense sal ‘n artikel lees oor Karl Barth se verstaan van die inspirasie van die Skrif.  ‘n Artikel met die bogenoemde titel sal baie meer lesers se aandag trek, omdat jy dalk self al hieroor gewonder het.  [2] Ek self moes…

Lees Verder