Wat sê die Bybel oor bloedlynvloeke?
25 Mar 2017
Geplaas in: Belydenis en bekering,
Vloeke
In April 2012 het ek ‘n artikel oor bloedlynvloeke geskryf en dit op die internet geplaas.[1] Oor die afgelope vyf jaar was daar byna 7000 mense wat op die artikel afgekom het. In September 2016 het ‘n vriend van my dit op hulle gemeente se Facebook-blad gedeel. Binne ‘n kwessie van ‘n paar dae, het…
Lees VerderHet ons die mag om lewe en dood te spreek?
22 Mar 2017
Geplaas in: Vloeke
Oor die afgelope vyf jaar het hierdie lering populêr geword onder Afrikaners. Juanita du Plessis sing bv.: ‘Ek spreek lewe, ek spreek lewe. Want elke woord uit my mond het krag – deur die bloed van Jesus.’[1] Gretha Wiid skryf: ‘O, Here Jesus, help my dat ek lewe sal spreek… Wys my asselbief waar ek…
Lees Verder