Interpersoonlike Probleme: LGBTQ+
Romeine 1:26-28 LGBTQ+ staan vir Lesbian Gay Bisexual Transgender Queer en meer. Ek het die week ‘n artikel hieroor op Fox News se webtuiste gelees. Dit gaan oor Bill C-4 wat in Desember 2021 in Kanada deurgestem is. Volgens hierdie wet mag geen berader, sielkundige, predikant of iemand anders ‘n homoseksuele persoon probeer oorreed om…
Lees VerderWie is jy werklik?
1Korintiërs 6:9-11 Baie mense wat bely dat hulle Christene is, weet nie mooi wie hulle is nie. Party van hulle lewe in sonde, maar glo vas dat hulle hemel toe gaan. Ander het regtig verander, maar het ‘n identiteitskrisis. T.s.v. die feit dat hulle hulle bekeer het, verwys hulle nog steeds na hulself as alkoholiste,…
Lees VerderHoe om depressiewe mense en gays te beraad
My plan is nie om hierdie kwessies in detail te bespreek nie. Ek het al voorheen oor die teologie en teorie hiervan gepreek. In hierdie preek wil ek wys hoe ons depressiewe mense en gays in die praktyk kan help. Dit is te veel om in een preek te bespreek, en daarom gaan ek net…
Lees VerderHoekom het ons die evangelie nodig?
Romeine 1:18-32 Soms laat medisyne jou slegter voel voordat dit jou beter maak. Net so moet jy die slegte nuus van God se toorn oor sonde verstaan (Rom. 1:18-32), voordat die goeie nuus van die evangelie vir jou sin maak (Rom. 1:16-17). Die evangelie van Christus in v.17 skitter soos ‘n sterrehemel as jy dit…
Lees VerderHoekom die Prosperity Gospel so gevaarlik is
In Walt Disney se film The Jungle Book, kyk ‘n luislang genaamd Kaa in Mowgli (die seuntjie) se oë om hom te betower. Hy hipnotiseer en bedwelm hom, sodat hy aan die slaap raak. Sy plan is natuurlik om vir Mowgli in te sluk. Dit laat my aan die slinkse slang van Gen. 3 dink…
Lees VerderManlikheid, vroulikheid en die gay agenda
Die gay agenda verwys na die gay en lesbian gemeenskap se poging om seks tussen mense van dieselfde geslag te normaliseer. In lande soos Kanada, Amerika en selfs Suid-Afrika, het hulle God se definisie van die huisgesin en die huwelik op sy kop gekeer. D.m.v. TV-programme, films, die internet, sosiale media, Whatsapp, tydskrifte ens., het…
Lees Verder’n Reaksie op gay huwelike in die NG-Kerk
Soos jy in laasweek se koerant gesien het, het die onlangse NG-Sinode besluit om gay huwelike te aanvaar. Dr. André Bartlett het die saak voorgestel. Die Vergadering het dit met 102 teen 88 stemme deurgestem. ‘n Dag later is die herbewoorde mosie met 114 teen 63 stemme aanvaar. Hierdie stem het nie net opskudding in…
Lees Verder‘n Oplossing vir homoseksualeit
Homoseksualiteit was algemeen in Paulus se dag. Die apostel skryf: “Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met die vrou laat vaar en in hulle wellus teenoor mekaar ontbrand:…
Lees VerderSê die Bybel REGTIG homoseksualiteit is sonde?
In ons dag word die Bybelse lering oor homoseksualiteit uitgedaag en aangeval. Mense het baie besware teen verse soos Romeine 1:26-27: “Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met…
Lees Verder