Verbied die Bybel Virtuele Nagmaal?

22 May 2020 Geplaas in: Nagmaal, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Dalk weet jy nie eers wat virtuele nagmaal is nie. Virtuele nagmaal is wanneer die leraar van ’n gemeente deur middel van ’n video ‘saam’ met die kudde brood eet en druiwesap drink. Hulle gebruik met ander woorde die nagmaal saam as ’n gemeente, terwyl elkeen nog steeds in sy eie huis is. Is dit…

Lees Verder

Die hemel se volkslied

22 May 2017 Geplaas in: Afvalligheid, Eindtyd, Engele, Hemel, Kerk, Lofprysing, Nagmaal, Openbaring, Verlossing

Die wêreld weet nie wat halleluja beteken nie.  Jare gelede was daar ‘n populêre lied wat gesê het:  ‘It’s raining men, hallelujah!’  In sommige kerke dink mense nie mooi voordat hulle ‘halleluja’ of ‘amen’ sê nie.  Ek het ‘n diens bygewoon waarin mense ‘amen!’ geroep het toe die spreker sê:  ‘Ons staan agter op ‘n…

Lees Verder

Die ontheiliging van die nagmaal

1 Aug 2015 Geplaas in: Aanbidding, Eenheid, Kerk, Kruis, Nagmaal

In my jong dae het ons gemeente ná elke eerste Sondag se nagmaaldiens ‘n liefdesmaal gehad. Almal het hulle eie kos gebring en dit met mekaar gedeel: pampoenkoekies, Blue Bonnet rys, gebraaide hoenderboudjies en aartappels, frikkadelle, koolslaai, groenslaai, wortel slaai, vla, malva poeding, koeldrank, en meer.   In die eerste paar eeue n.C. het elke…

Lees Verder

Pasop vir Paasfees

28 Mar 2015 Geplaas in: Nagmaal, Paasfees

[youtube=http://youtu.be/JTPwePFMJG8] Ek het eenkeer in my lewe redenaars gedoen.  Ek was in die laerskool en moes ‘n toespraak lewer oor die onderwerp:  ‘Alles wat te is…’  Daar het ek geleer dat iets wat aanvaarbaar is, sonde kan wees as jy dit oordoen of ‘n verkeerde klem daarop lê.  Om Halloween te vier het te veel…

Lees Verder

Pasga en Paasfees

12 Mar 2015 Geplaas in: Nagmaal, Paasfees, Verlossing

Hoe, waar en wanneer het Paasfees begin?  Die Christelike wêreld swem met blog inskrywings, artikels, boeke, en DVD seminare wat sê Paasfees is heidens en het sy oorsprong by afgode soos Ishtar en Eostre.  Maar is dit ‘n feit?  Iets is nie outomaties waar net omdat dit gepubliseer is nie.  Buiendien is dié siening nie…

Lees Verder

God se oorlog teen die kerk

11 Jan 2015 Geplaas in: Kerktug, Kinderopvoeding, Nagmaal

[youtube=http://youtu.be/uUwRZl9cbBo] Wat dink jy van dié stelling:  ‘Jesus, nie Satan nie, maak kerke toe’?  Dis waar.  Jesus het vir Petrus gesê:  “Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.” (Matteus 16:18).  Vir die kerk in Efese sê Hy:  “[Ek] sal…

Lees Verder

My kind vra oor die doop en die nagmaal (riglyne vir ouers en grootouers)

7 Jun 2014 Geplaas in: Doop, Kinderopvoeding, Nagmaal

Elke ouer wil die beste vir sy kind hê.  Daarom kyk ons maklik hullefoute mis.  ’n Vrou in Nelspruit het vir my gesê:  ‘Ek weet my 13-jarige is nóú rebels, maar hy het sy hart vir die Here gegee toe hy 5 was.’  As dit jóú kind is, erken jy moeilik dat syne waarskynlik ’n…

Lees Verder

‘n Portret van die kruis

10 Apr 2014 Geplaas in: Kruis, Nagmaal

Oor die jare is daar baie films oor Jesus gemaak.  Tog is die enigste sigbare herinnering wat Jesus nagelaat het, die nagmaal.  Dis as’t ware ‘n portret van die kruis.   “14 En toe die uur kom, het Hy aan tafel gegaan en die twaalf apostels saam met Hom. 15 En Hy sê vir hulle: …

Lees Verder