Familie, Huisgesin en Huwelik: Genesing na Egbreuk
Hosea 3 Op 10 Desember 1914 het ’n vuur in Thomas Edison se fabriek uitgebreek. Hy het vir sy seun gesê: “Go get your mother and all her friends. They’ll never see a fire like this again.” Toe sy seun beswaar aanteken, toe sê hy: “It’s all right. We’ve just got rid of a lot…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Skei en Hertrou
1Korintiërs 7:10-16 Na my vorige preek oor egskeiding het ’n vrou my gekontak en gevra: ‘Wat van die volgende senario?’ As dit by egskeiding, is die gevalle legio. ’n Mens kan nooit in ’n paar preke elke moontlike senario aanspreek nie. Tog kan ons die basiese Bybelse beginsels in verskillende omstandighede toepas. 1. Skei…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Egskeiding tussen gelowiges
Matteus 19:3-9 Die wêreld maak dit maklik om te skei. Jy kan aanlyn skei as jy wil. ‘Affordable, fast, without hassle,’ sê een webtuiste.1 In 2019 was daar 129 600 troues in Suid-Afrika en 23 700 egskeidings.2 Die skeisyfer sou hoër wees as mense getrou het eerder as om net saam te bly. Party sal…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Huweliksontrou
Maleagi 2:10-16 ’n Suid-Afrikaanse man het sy vrou oortuig dat hulle vir finansiële redes moet skei om skuld te ontduik en dat hulle daarna weer kan trou. Hy het gelieg. Nadat hulle geskei is, het hy ’n ander vrou gevat. Die meeste mense beskou dit as ’n voorbeeld huweliksontrou of egbreuk. Maar wat baie mense…
Lees Verder’n Tyd om enkel te wees
George Whitefield is my gunsteling prediker (Charles Spurgeon kom bitter naby). Soos enige van ons helde het hy kleivoete gehad. Sy vriend, Howell Harris, het baie van ‘n sekere weduwee, Elizabeth James gehou. Die gevoel was wedersyds. Harris wou egter uitsluitlik op sy verhouding met God fokus, en het besluit om nie te trou nie. …
Lees VerderBly soos jy is
Ek ken ‘n man wat besig was om te skei toe hy in ‘n verhouding betrokke geraak het. Hy en die vrou het toe getrou. Kort daarna het die vrou tot bekering gekom. Hulle is nou al vir ‘n paar jaar getroud en die man is nog ongered. Wat verwag God van ‘n vrou in…
Lees VerderChristene en egskeiding
Ons het omtrent 75 lidmate, waarvan 16 (21%) al geskei was. Dieselfde is seker waar in baie kerke. Daarom is 1 Korintiërs 7:10-16 se lering oor Christene en egskeiding baie relevant. Reëls as jy met ‘n gelowige getroud is (v.10-11) Jy het seker al die ou illustrasie van egskeiding gehoor? Egskeiding is soos iemand wat…
Lees VerderChristene se vuil wasgoed in die hof
Om iemand se ‘vuil wasgoed uit te hang’ beteken dat jy hulle skandes voor almal noem. Ongelowiges hou daarvan om dit te doen, asook om te kyk hoe ánder dit doen. Jy kan byna sien hoe hulle hul kampstoele uitpak soos by ‘n krieketwedstryd, om te kyk hoe Saartjie haar man se vuil wasgoed op…
Lees Verder