Familie, Huisgesin en Huwelik: Ongeredde Lewensmaats

12 Apr 2021 Geplaas in: 1Petrus 3:1-7, Ongeredde Lewensmaats

1Petrus 3:1-7 In die 1800’s het ’n prominente Joodse gesin—die Saphir gesin—in Hongarye tot bekering gekom. Die pa se naam was Israel (’n gepaste naam vir ’n Jood!). Hy en sy seun Adolph het ’n Skotse sendeling gehoor preek. Die sendeling se naam was John Duncan. Hy kon die Jode se taal praat en was…

Lees Verder

Gemeentelewe in die grendelstaat

2 May 2020 Geplaas in: 1Petrus, 1Petrus 4:7-11, Geestelike gawes, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

1Petrus 4:7-11 Uit die aard van die saak kan ons nie bymekaar kom soos gewoonlik nie. En tog bly ons ’n gemeente. Wat sal ons doen om effektief gemeente te wees gedurende hierdie tyd?   1. Gebed (v.7) Soos jy weet mag mense nie drank verkoop tydens die grendelstaat nie. Gevolglik brou sommige mense hulle…

Lees Verder