Noudat jy die evangelie gehoor het

31 Aug 2019 Geplaas in: Eenheid, Evangelie, Evangelisasie, Lofprysing, Prediking en roeping, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Romeine 16:21-27

Romeine 16:21-27 As die dokter vir jou sê dat jy gevorderde kanker het, kan jy nie jou skouers optrek, asof hy sopas vir jou gesê het dat daar slaap in jou oog is nie. Jy moet iets doen, al is dit om te besluit dat jy nie vir behandeling gaan nie. So is dit ook met die…

Lees Verder

Geestelike eenheid

12 Jul 2019 Geplaas in: Bybel, Eenheid, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Romeine 15:1-12

Romeine 15:1-12 Wat maak ‘n krieketklub een? Almal hou van dieselfde sport. Wat maak ‘n Ferrari Eienaarsklub een? Almal ry dieselfde karre. Ons kan aanhou en praat van die eenheid van skole, nasies en ander groepe. In elkeen van hierdie groepe is daar ‘n algemene faktor wat hulle saambind. Dit is ook waar van die kerk, maar daar…

Lees Verder

Ek glo in die kerk

15 Mar 2019 Geplaas in: Eenheid, Geestelike gawes, Kerk, Lidmaatskap, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Romeine 12:3-5

Romeine 12:3-5 Dalk maak my tema jou die hoenders in. ‘Ek glo in Jesus en nie in die kerk nie,’ sê jy. Maar wie is die Jesus in wie jy glo? Is Hy nie die Hoof van die kerk nie? In die Bybel lees ek van die kerk as “die volheid van Hom wat alles in…

Lees Verder

Hoe gesond is Jesus se liggaam?

21 Aug 2015 Geplaas in: Eenheid, Geestelike gawes, Kerk

Ons samelewing is behelp met die mens se liggaam. Mense sal enigiets doen om mooi te lyk: ‘n sekere dieët volg, draf, gym, duur klere koop, hulle naels laat doen, R800 betaal vir ‘n haarsny, sonbed.   Hoeveel te meer moet ons nie aandag gee aan Jesus se liggaam nie? Laat ons alles in ons…

Lees Verder

Die ontheiliging van die nagmaal

1 Aug 2015 Geplaas in: Aanbidding, Eenheid, Kerk, Kruis, Nagmaal

In my jong dae het ons gemeente ná elke eerste Sondag se nagmaaldiens ‘n liefdesmaal gehad. Almal het hulle eie kos gebring en dit met mekaar gedeel: pampoenkoekies, Blue Bonnet rys, gebraaide hoenderboudjies en aartappels, frikkadelle, koolslaai, groenslaai, wortel slaai, vla, malva poeding, koeldrank, en meer.   In die eerste paar eeue n.C. het elke…

Lees Verder

Hoekom ons kerk nooit weer moet skeur nie

27 Feb 2015 Geplaas in: Belonings, Bybelstudie, Eenheid, Geestelike gawes, Kerk, Oordeelsdag

In ons gemeente register van 2003 is daar – kinders en besoekers uitgesluit – 156 name.  In dieselfde jaar het die gemeente geskeur, sodat daar 109 lidmate oorgebly het, waarvan ‘n klomp onaktief was of getrek het.  Solank as wat ons op aarde is, sal die kerk onvolmaak wees.  Tog hoop ek 1 Korintiërs 3:1-17…

Lees Verder

Uitverkiesing, verlossing en verdeeldheid

8 Feb 2015 Geplaas in: Eenheid, Soewereiniteit, Uitverkiesing, Verlossing

Op Maandae kyk ek en my vrou dokumentêre op YouTube.  Drie weke gelede het ons gekyk hoe hulle Navy Seals oplei.  In een program het ‘n troep kwaad geword vir sy spanmaat.  Die offisier het hom uitgetrap:  ‘As jy ‘n seal wil wees moet jy saam met ander kan werk – leer om jou humeur…

Lees Verder

Verdeeldheid in die kerk

31 Jan 2015 Geplaas in: Doop, Eenheid

Jy ken seker dié ou grap.  As twee Jode bymekaar kom stig hulle ‘n besigheid.  As twee Duitsers bymekaar kom stig hulle ‘n ingeneursmaatskappy.  As twee Afrikaners bymekaar kom stig een af.  Dis erg genoeg dat Afrikaners hierdie reputasie het.  Dis erger dat die Korintiërs dit gehad het (1 Korintiërs 10:1-17).   Die oproep tot…

Lees Verder

Ons het mekaar nodig

12 Jul 2014 Geplaas in: Eenheid, Kerk

Ons samelewing is individualisties.  Ons dink maklik ons het mekaar nie nodig nie:  ‘Ek kan myself help.’  Elkeen leef agter sy elektriese heining.  Ons raak nie betrokke in mekaar se lewens nie.  As iemand om hulp roep sê ons ewe vroom:  ‘Ek wil nie betrokke raak in dinge wat my nie aangaan nie.’  Christene moet…

Lees Verder

Die kerk: wie is ingesluit?

28 Jun 2014 Geplaas in: Eenheid, Kerk, Rassisme

Operation World is ‘n boek wat onder andere syfers van verskillende Christelike kerke gee.  By die syfers sluit Patrick Johnstone, die outeur, kultusse soos die Jehova’s Getuies, Sewendedag Adventiste, Mormone, en Rooms-Katolieke in.  Enige kultus sê dat net mense wat by húlle aansluit, hemel toe gaan.  Johnstone sluit dus kultusse in, terwyl kultusse die res…

Lees Verder