Wat leer die Koronavirus ons van God?
28 Mar 2020
Geplaas in: 1Samuel,
1Samuel 5:1-7:2,
Afgode,
Beproewings en siekte,
God,
Kontemporêre kwessies,
PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE Tags: Dagon,
Dagon buig voor die ark,
Filistyne steel die ark,
God en die Koronavirus
1Samuel 5:1-7:2 Ek het hierdie week ’n WhatsApp gekry wat sê: ‘Ons moenie die idee kry dat die Koronavirus van God af kom nie.’ Is dit waar? 1. Hy is die enigste God (5:1-12) My haarkapper is oortuig dat Allah die ware God is. Ek het vir hom gesê dat ek in die Drie-Enige…
Lees Verder