Die Opstandingslewe

3 Apr 2021 Geplaas in: Efesiers 2:1-10, Opstanding

Efesiërs 2:1-10 Die proses van hoe reën vorm—die hidrologiese siklus—is wonderlik en meer kompleks as wat ons dink.1 Ons ken die basiese en weet dat water verdamp en in gas verander as die son daarop skyn. Daarna kondenseer dit: die mikroskopiese waterdruppels begin aan mekaar vassit om wolke te vorm. Die druppels smelt dan met…

Lees Verder

As Jesus nie opgestaan het nie…

28 Mar 2021 Geplaas in: 1Korintiers 15:12-19, Evangelie, Opstanding

1Korintiërs 15:12-19 Rudolf Bultmann (1884-1976) was ’n Duitse teoloog in die vorige eeu. Hy het die bonatuurlike elemente van die Skrif—byvoorbeeld Jesus se wonderwerke en sy liggaamlike opstanding—verwerp en dit as ’n mite bestempel. In ’n poging om die Bybel meer aanvaarbaar vir die moderne wetenskaplike mens te maak, het hy besluit om sogenaamde mites…

Lees Verder

’n Bybelse hantering van pyn

27 Oct 2018 Geplaas in: Beproewings en siekte, Dood, Eindtyd, Gebed, Heilige Gees, Hemel, Opstanding, Romeine 8:18-27, Skepping

Romeine 8:18-27 Soos die res van die mensdom beleef ons pyn. In 2010 het ‘n vriend van my beide sy ouers op een dag verloor. Ek ken ‘n vrou en haar dogters wat kronies siek is en elke paar weke (sonder oordrywing) opgeneem word in die ‘n Man wat by my ouers gebly het is…

Lees Verder

Die Evangelie volgens Jesaja

28 Sep 2018 Geplaas in: Christus, Evangelie, Gebed, Kruis, Opstanding, Sonde, Verlossing

Nêrens in die Ou Testament is die evangelie so duidelik soos in Jes. 52:13-53:12 nie. Dit is so helder dat ‘n Jood genaamd Rich Ganz aanstoot geneem het toe hy dit hoor, omdat hy gedink het dit is die Nuwe Testament. Die detail van Jesus se lewe in hierdie verse is verstommend. Wie buiten die Here…

Lees Verder

Prente van die dood

21 Jul 2018 Geplaas in: Dood, Opstanding

Job het baie gely. Al tien sy kinders is op een dag dood. Op dieselfde dag het hy al sy besittings verloor. ‘n Tydjie daarna toe kry hy pynlike swere. Daarna het sy vriende gekom om vir hom raad te gee. Maar dit was ‘n ramp. Hulle het hom beskuldig en gesê hy kry swaar…

Lees Verder

Die kraampyne en hoop van verlossing

24 Sep 2017 Geplaas in: Eindtyd, Herlewing, Oordeelsdag, Opstanding, Verlossing

My suster is byna 9 maande swanger.  Sy is baie ongemaklik, loop swaar, sukkel om te slaap, kan nie vir lank sit nie, en vind dit moeilik om op te staan.  Die pyn gaan binnekort erger raak.  Maar as sy volgende week die baba vashou, sal sy gou van die ongemak en pyn vergeet.  Die…

Lees Verder

God se dagboek

16 Sep 2017 Geplaas in: Dood, God, Hemel, Oordeelsdag, Opstanding, Verlossing

Tommie is 11 en sy sussie 14.  Hy weet baie meer van haar as wat sy dink, want wanneer sy in die middag by die skool is, lees hy haar dagboek.  Jy kan raai dat sy ‘n hartaanval sal kry as sy dit weet.   Met die Here is dit anders:  Hy gee nie om…

Lees Verder

Die oordeelsdag: wat om te verwag

5 Jul 2017 Geplaas in: Oordeelsdag, Openbaring, Opstanding

‘n Vrou het eenkeer haar predikant gaan sien.  ‘Ek is bang vir die oordeelsdag,’ het sy gesê.  Hy het die gepaste verse vir haar verduidelik, en vir haar gesê om nie bang te wees nie.   ‘Maar so-en-so het by ‘n konferensie gesê dat…’  ‘Ek gee nie om wat so-en-so gesê het nie – wat…

Lees Verder

Skepties oor die opstanding

11 Mar 2017 Geplaas in: Geloof, Opstanding

In die 18de en 19de eeu het mense gesê dat hulle verlig geword het. Vir hulle was die mens se vermoeë om te redeneer alles.  Geen regdenkende mens kon meer in die ‘feëverhale’ van Jesus se opstanding en wonderwerke glo nie.   Maar die bewyse van sy opstanding is oorweldigend, sodat die skeptiese mense wat…

Lees Verder

Die wonderwerk wat my lewe verander het

4 Mar 2017 Geplaas in: Christus, God, Opstanding, Vader, Verlossing

‘n Man het eenkeer sy predikant se woorde met my gedeel: ‘Jesus moet eers persoonlik aan ‘n predikant verskyn, voordat hy met gesag kan praat.’  Regtig?  Kan elke gelowige nie sê dat hy in die persoonlike ervaring van Jesus se opstanding deel nie?  Kan elke gelowige nie sê dat die opgestane Christus in sy hart…

Lees Verder
1 2 3