Familie, Huisgesin en Huwelik: Enkelskap
1Korintiërs 7:25-38 Die meeste getroudes (ek inkluis) verstaan nie die frustrasie en versoekings van enkellopendes nie. Hulle is dikwels eensaam. Hulle word versoek om na pornografie te kyk, of romanse en vroue tydskrifte te lees wat ’n mens seksueel opwek. Hulle word versoek om by iemand in te trek en seksueel losbandig te leef. Hulle…
Lees Verder’n Tyd om enkel te wees
George Whitefield is my gunsteling prediker (Charles Spurgeon kom bitter naby). Soos enige van ons helde het hy kleivoete gehad. Sy vriend, Howell Harris, het baie van ‘n sekere weduwee, Elizabeth James gehou. Die gevoel was wedersyds. Harris wou egter uitsluitlik op sy verhouding met God fokus, en het besluit om nie te trou nie. …
Lees VerderBly soos jy is
Ek ken ‘n man wat besig was om te skei toe hy in ‘n verhouding betrokke geraak het. Hy en die vrou het toe getrou. Kort daarna het die vrou tot bekering gekom. Hulle is nou al vir ‘n paar jaar getroud en die man is nog ongered. Wat verwag God van ‘n vrou in…
Lees VerderHoe om te oorleef in ’n seksmal samelewing
Wat het mooi vroue te doen met hamburgers en vinnige karre? Niks. Tog is ons samelewing so behep met seks, dat hamburgers en karre só geadverteer word. Hopelik kyk jy nie na vuil TV programme of tydskrifte nie. Maar hoe oorleef jy as dié goed vir jou gewys word in die koerant of in advertensies…
Lees Verder