Oor versoeking en vergifnis
Lukas 17:1-4 Die sterkste kasteel kan nie teen die vyand staan as daar ’n verraaier binne is nie. Net so kry die duiwel en die wêreld maklik ’n houvas op mense, omdat daar ’n verraaier binne is.1 Elke mens het ’n Judas binne hom: “Elkeen word versoek wanneer hy deur sy eie begeerte meegevoer en…
Lees VerderIs dit nodig om jou sonde te bely?
Matteus 6:12 In sy boek Destined to Reign, sê Joseph Prince dat jy nie jou sonde hoef te bely om vergewe te word nie en dat sonde nie jou verhouding met die Here affekteer nie [Destined to Reign (Tulsa, Oklahoma: Harrison House Publishers, 2007, 2011), 53]. ‘Maar wat van 1Joh. 1:5-10 wat sê dat sonde jou verhouding met die…
Lees VerderHoe moet jy jou vyande liefhê?
Romeine 12:14 & 17-21 ‘n Paar weke gelede het ds. Riaan de Villiers van die Groote Kerk in Kaapstad vir die Moslems gebid, nadat 28-jarige Brenton Tarrant vyftig van hulle in Christchurch, Nieu-Seeland, doodgeskiet het. Niemand het ‘n probleem gehad dat hy vir hulle gebid het nie, maar dat hy hulle ‘kinders van God’ genoem het. Sommige mense het hom aangevat,…
Lees VerderWat doen die Here vir jou en wat moet jy vir Hom doen?
Nick is 4 jaar oud. Sy pa is $50 biljoen sterk. Hy is bly dat sy pa so goed vir hom sorg. Om dankie te sê breek hy sy spaarvarkie oop, en gee hy al sy geld – $150 – vir sy pa. Om die Here te dank vir alles wat hy vir jou doen…
Lees Verder‘n Toekoms vir Israel
Anti-semitisme verwys na ‘n haat vir die Jode. Ps. 83:5 praat daarvan: “Hulle sê: Kom, laat ons hulle vernietig, dat hulle geen volk meer is nie, sodat aan die naam van Israel nie meer gedink word nie.” Martin Luther is daarvan beskuldig. In die begin van sy bediening was hy gaaf met die Jode,…
Lees VerderDie wonderlikste Man in die geskiedenis
Drie Sondae gelede het ‘n klein seuntjie vir my gevra of ek Jesus is. Ek het gelag en mooi vir hom gesê dat ek nie Jesus is nie. ‘Jesus is God en ek is net ‘n mens,’ het ek vir hom gesê. As hy oud genoeg was om dié preek uit Jh.21 te volg, sou…
Lees VerderIs jy deel van die Nuwe Eksodus?
Wat is die Nuwe Eksodus? Dit klink soos ‘n kultus of Hollywood se verdraaiing van die geskiedenis van Moses en die Israeliete. Toemaar, dit is nie; jy kan maar ontspan. Dit is heeltemal Bybels. Toe Jesus op die berg van verheerliking was, het Hy met Moses en Elia gepraat oor die uitgang wat Hy in…
Lees Verder‘n Dankgebed vir die reën, vergifnis en beskerming
Deur die jare het ek gesien hoe Christene in groot getalle saamtrek om vir reën te bid. Ek het al gesien hoe Christene vas dat hulle geliefdes tot bekering moet kom. Verlede week het ek ‘n kort video gesien waarin ‘n boer vir Angus Buchan vra om die Christene bymekaar te roep om teen plaasmoorde…
Lees VerderKan die Here my vergewe?
Ek het al meer as eenkeer in my lewe gehoor hoe mense sê: ‘Die Here kan my nie vergewe nie.’ In Jh.7:53-8:11 wys die Here vir ons dat dit verkeerd is om so te dink. Dit ís so dat hierdie gedeelte nie in die beste en oudste manuskripte van Johannes voorkom nie.[1] Dit lyk…
Lees Verder’n Pleidooi om te vergewe
Toe ek Nelspruit gebly het was ek hiper-krities, negatief, en bitter. In die begin van 2004 het ek ‘n predikante konferensie bygewoon. Een van die sessies het gehandel oor kritiek in die bediening. In die begin van die sessie het ek gedink: ‘Mense het dit al teen my gesê.’ Teen die middel van die sessie…
Lees Verder