Jesus in die Kollig

15 Jan 2021 Geplaas in: Christus, Doop, Drie-Eenheid, Heilige Gees, Lukas 3:15-22

Lukas 3:15-22 Ek verag dit as ’n leraar ’n groot foto van homself en sy vrou op hulle webtuiste, of kennisgewing sit. Ek kry die idee dat hý en nie Jesus nie, in die kollig is. In Luk. 3 is Jesus in die kollig en gee Johannes nie om dat hy in die agtergrond verdwyn…

Lees Verder

Oor Jesus se doop en joune

28 Feb 2020 Geplaas in: Doop, Drie-Eenheid, Matteus 3:13-17, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Matteus 3:13-17 ’n Gelowige besoeker het my eenkeer gevra of ek haar kan doop, nadat sy reeds drie keer gedoop is. Ek moes haar verkeerde verstaan van die doop uit die Bybel regstel en vir haar sê dat ’n gelowige slegs één keer gedoop hoef te word. ‘Maar wat as iemand in ’n vals kerk…

Lees Verder

Jesus, groot bo almal

6 Sep 2019 Geplaas in: Christus, Drie-Eenheid, Hebreers 1:1-4, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Hebreërs 1:1-4 In 2010 het ek ‘n preek gehoor wat my baie beïndruk het. Dit het gegaan oor Jesus op die berg van verheerliking. Moses en Elia het aan Hom verskyn. Toe Petrus hulle sien, was hy verbouereerd en wou hy drie tente bou: een vir Jesus, een vir Moses en een vir Elia. Skielik het die…

Lees Verder

Hoekom bestaan jy?

5 Jan 2019 Geplaas in: Deuteronomium, Deuteronomium 6:5, Drie-Eenheid, Emosies, Gedagtes, God, Lewensdoel, Mens, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Deuteronomium 6:5 Bestaan jy om geld te maak, die wêreld se plesiere te geniet of by jou familie te wees? Nee, want wat sal van hierdie dinge word wanneer jy doodgaan? Dalk sê jy soos ateïste dat daar nie ‘n rede is vir jou bestaan nie. Maar is jou lewe regtig niks meer as die produk van…

Lees Verder

Mense se afgode en die God van die Bybel

3 Jun 2018 Geplaas in: Afgode, Christus, Drie-Eenheid, God, Verlossing, Verslawings

Is dit moontlik dat ‘n nuwe Christen in China versoek kan word om voor ‘n afgodsbeeld te buig, hulp te vra, en dan later berou te hê? Nee? Wat van Christene in die weste wat versoek word om ‘n afgod te maak van geld, plesier, gemak, kos, ens.? Paulus praat in Kol. 3:5 van “gierigheid,…

Lees Verder

Die Drie-Enige God en jou huwelik

11 Nov 2017 Geplaas in: Afvalligheid, Drie-Eenheid, God, Huisgesin en huwelik

A.W. Tozer het gesê:  ‘What comes into our minds when we think about God is the most important thing about us.’[1]  Gen. 1:26a lê die fondasie vir hoe ons reg oor die Here moet dink.  As jy dit doen, sal dit jou huwelik vir die goeie beïnvloed.  Hoe kan ons weet dat die Here ‘n…

Lees Verder