Wat wettiesisme so gevaarlik maak
8 Sep 2018
Geplaas in: Afvalligheid,
Romeine 7:7-13,
Sonde,
Wet van Moses,
Wettiesisme
Romeine 7:7-13 Wat is wettiesisme? Dit is nie wanneer iemand sê hy kyk nie lelike films nie, hou by die spoedgrens, of gebruik nie alkohol nie. Dit gaan eerder oor iemand wat dink dat hy die hemel verdien, omdat hy die wet na die beste van sy vermoeë gehoorsaam. Dit is soos iemand wat eenkeer vir my gesê het: ‘Ek wil die…
Lees Verder