Hoekom bestaan jy?
Deuteronomium 6:5 Bestaan jy om geld te maak, die wêreld se plesiere te geniet of by jou familie te wees? Nee, want wat sal van hierdie dinge word wanneer jy doodgaan? Dalk sê jy soos ateïste dat daar nie ‘n rede is vir jou bestaan nie. Maar is jou lewe regtig niks meer as die produk van…
Lees Verder’n Christen se doel vir 2015
[youtube=http://youtu.be/jD1KF-54qhI] Omtrent 15 jaar gelede het een van my dosente dié storie vertel. Toe hy ‘n jong pa was het hy sy kinders een Vrydag na skool opgelaai. ‘Waarheen wil julle ry?’ het hy gevra. Hulle moes eenvoudig ‘links, regs of reguit’ sê. Hulle klere was in die kattebak. Hy het êrens in Mpumalanga geeïndig…
Lees VerderAl wat saakmaak
Of jy nou van Rick Warren se Purpose Driven Life verskil of nie – die konsep is reg: ‘n mens kan nie traak-my-nie-agtig lewe nie. Jy moet ‘n doel hê; iets waarvoor jy lewe. Paulus het vir Timoteus gesê: “You, however, have followed… my aim in life” (2 Timoteus 3:10, ESV). Maak seker jou…
Lees Verder