Die hart van ons probleme

25 Oct 2019 Geplaas in: Berading, Lukas 6:43-45, Mens, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Lukas 6:43-45 Saartjie kry gereeld hoofpyne. Hoe moet sy haar probleem oplos? Moet sy hoofpyn pille drink? Dit sou nie verkeerd wees nie, maar ek het nagelaat om vir jou te sê dat sy nét hoofpyne kry as sy op haar rekenaar werk. Wat is fout? Sy het waarskynlik ‘n probleem met haar oë en moet ‘n bril kry. Om hoofpyn pille te drink…

Lees Verder

Die beste Berader

17 Oct 2019 Geplaas in: Berading, Heilige Gees, Johannes, Johannes 14:15-17, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Johannes 14:15-17 Iemand wat terminaal siek is, soek die beste spesialis. Iemand wat ernstige kar probleme het, soek die beste werktuigkundige. Iemand wat ‘n huis bou, soek die beste bouer. ‘n Gelukkige huwelikspaar wat vir 50 jaar getroud is, soek die beste restaurant. Op elke gebied soek ons die beste. Dit is jammer dat dit…

Lees Verder

Kan jy die Bybel vertrou?

4 Oct 2019 Geplaas in: 2Timoteus, 2Timoteus 3:16-17, Berading, Bybel, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

2Timoteus 3:16-17 Ek beplan om vir die volgende 15 maande ‘n reeks te doen oor allerhande praktiese onderwerpe in die Christelike lewe: depressie, angs, vergifnis, boelie, rassisme, egskeiding, leuens, pornografie, demoniese aanvalle, die onvergeeflike sonde, rebelse kinders, dwelms, die selfbeeld, diëte, stiltetyd, selfmoord, en omtrent 60 ander onderwerpe. Voor ons egter hierby kom, moet ek…

Lees Verder

Hoe om depressiewe mense en gays te beraad

22 Sep 2018 Geplaas in: Berading, Depressie, Homoseksualiteit

My plan is nie om hierdie kwessies in detail te bespreek nie. Ek het al voorheen oor die teologie en teorie hiervan gepreek. In hierdie preek wil ek wys hoe ons depressiewe mense en gays in die praktyk kan help. Dit is te veel om in een preek te bespreek, en daarom gaan ek net…

Lees Verder

Hoe om iemand te beraad

22 Sep 2018 Geplaas in: Afvalligheid, Berading

Daar is meer as een vorm van berading. Ek glo egter dat net één van hulle Bybels is, naamlik nouthetiese of Bybelse berading. Bybelse beraders glo dat die Here dokters gegee het om ons met ons liggaamlike probleme te help, terwyl die Bybel, die Heilige Gees en gebed voldoende is vir ons geestelike probleme. Maar nie alle Christene…

Lees Verder