Moenie vrees nie, glo net

27 Aug 2021 Geplaas in: Geloof, Lukas 8:40-56

Lukas 8:40-56 ‘Die probleem met baie getroude paartjies,’ sê Wayne Mack, ‘is dat hulle dinge glo, maar nie daarvolgens lewe nie.’ ‘The truths they believe is not their working theology.’1 Baie Christene glo in teorie dat Jesus beheer oor die natuur, demone, siekte en die dood uitoefen (v.22-56). Ongelukkig lewe hulle nie asof Hy in…

Lees Verder

As Jesus nie opgestaan het nie…

28 Mar 2021 Geplaas in: 1Korintiers 15:12-19, Evangelie, Opstanding

1Korintiërs 15:12-19 Rudolf Bultmann (1884-1976) was ’n Duitse teoloog in die vorige eeu. Hy het die bonatuurlike elemente van die Skrif—byvoorbeeld Jesus se wonderwerke en sy liggaamlike opstanding—verwerp en dit as ’n mite bestempel. In ’n poging om die Bybel meer aanvaarbaar vir die moderne wetenskaplike mens te maak, het hy besluit om sogenaamde mites…

Lees Verder

Kwalifiseer jy vir die Koninkryk?

13 Mar 2021 Geplaas in: Evangelie, Lukas 5:27-32

Lukas 5:27-32 Enige kind sal ongelukkig wees as sy, of haar pa net vir een van hulle ’n roomys koop. Party mense dink die Here is so as net party mense vir die Koninkryk kwalifiseer. Daarom oortuig hulle hulleself dat dit vir almal is. Maar volgens die Bybel is die Koninkryk nie vir almal nie:…

Lees Verder

Wees gereed om jou God te ontmoet!

8 Jan 2021 Geplaas in: Lukas 3:1-14, Verlossing, Wederkoms

Lukas 3:1-14 Lorette se man vergeet om vir haar te sê dat die skoonfamilie kom kuier. Sy hoor dit drie ure voor die tyd. Sy is omgekrap en jaag om die huis op te ruim, beddegoed te was en kos voor te berei. Haar man koop blomme om jammer te sê dat hy haar nie…

Lees Verder

Is Jesus vir jou Genoeg?

11 Dec 2020 Geplaas in: 1Korintiers 1:30, Christus, Heiligmaking, Sonde, Verlossing

1Korintiërs 1:30 In die laat 1990’s het ek ’n prediker gehoor sê: ‘Jesus is all you need, but you won’t realize He’s all you need, until He’s all you got. And when He’s all you got, you’ll realize; He’s all you need.’ Alhoewel ek hierdie waarheid lankal geken het, het dit die afgelope week vir…

Lees Verder

Persoonlike Probleme: Twyfel en Sekerheid

24 Oct 2020 Geplaas in: 1Johannes 3:19-24, Sekerheid van redding

1Johannes 3:19-24 Nadia het twee azaleas in haar tuin. Die een blom en die ander nie. So is dit met gelowiges: almal van ons het die wortels van geloof, maar nie almal het die blomme van geloofsekerheid nie.1 Daarom leer die Bybel ons om te toets of ons in die geloof is; of God ons…

Lees Verder

Hoe om enduit te volhard

12 Aug 2020 Geplaas in: Hebreers 12:1-4, Verlossing

Hebreërs 12:1-4 Volgens 2Kron. 14-16 het koning Asa die Here getrou gedien, maar op die einde het hy weggedraai. In die Nuwe Testament sien ons dat Demas ’n dissipel was, maar op die einde het hy die wêreld liefgekry en die Here verloën (Kol. 4:14, Filem. 24, 2Tim. 4:10). Vandag nog draai baie mense van…

Lees Verder

’n Geloof om na te volg

18 Jul 2020 Geplaas in: Geloof, Hebreers 11:29-40

Hebreërs 11:29-40 Toe ek ’n kind was, het my leraar in sy preke illustrasies uit die kerkgeskiedenis gedeel. Sodoende het hy die geloof sigbaar, tasbaar en werklik gemaak, sodat mense dit kon navolg. Om dieselfde rede moet ons die Ou Testament lees en uit mense se foute en suksesse leer (Rom. 15:4, 1Kor. 10:11, Heb….

Lees Verder

Onwankelbare Geloof

12 Jul 2020 Geplaas in: Geloof, Hebreers 11:17-28

Hebreërs 11:17-28 1Tim. 4:16 belowe dat ’n leraar wat heilig lewe, die waarheid reg verkondig, en daarmee volhard, bekerings sal sien. Gestel jy ontmoet ’n leraar wat dit glo, maar nie die beloofde bekerings sien nie. Hy begin die belofte betwyfel en doen dan onbybelse dinge om ongelowiges te trek. Hy bring allerhande foefies in…

Lees Verder

Die soort geloof wat jy benodig

4 Jul 2020 Geplaas in: Geloof, Hebreers 11:8-16

Hebreërs 11:8-16 Baie mense sê dat hulle in God glo, maar dit maak nie ’n verskil in hulle lewens nie. Hoe verskil hulle geloof van demone s’n? “Jy glo dat God één is. Jy doen goed; die duiwels glo dit ook, en hulle sidder.” (Jak. 2:19). Wat is dan die soort geloof wat jy benodig;…

Lees Verder
1 2 3 18