Familie, Huisgesin en Huwelik: Geboortepyne

15 Jan 2022 Geplaas in: Aborsie, Genesis 3:16a

Genesis 3:16a Met die geboorte van ons eerste kind was my vrou vir 12 ure in kraam. Sy het geweldige pyn gehad. Op die einde moes hulle ’n noodkeiser doen. Dit is nie al wat ek met geboortepyne bedoel nie. Die Bybel sê: “Vir die vrou het Hy gesê: ‘Ek sal jou swaarkry met jou…

Lees Verder

Vas: ’n feesmaal vir die siel

15 Jan 2022 Geplaas in: Matteus 6:16-18, Vas

Matteus 6:16-18 Ek het onlangs met ’n jonger leraar oor vas gesels. Sy reaksie was: ‘Ek het nog nooit gevas nie, oom; ek weet hoe om dit te doen nie.’ Baie Christene is so. Vandag wil ek jou uit die Bybel leer hoe en hoekom ons moet vas.   1. Hoe moet jy vas? Vas…

Lees Verder

Familie, Huisgesin en Huwelik: Weeskinders

8 Jan 2022 Geplaas in: Jakobus 1:27a, Weduwees en weeskinders

Jakobus 1:27a George Müller (1805-1898) was ’n Duitser wat weeshuise in Engeland begin het. John Piper skryf die volgende oor hom: ‘He built five large orphan houses and cared for 10,024 orphans in his life. When he started in 1834 there were accommodations for 3,600 orphans in all of England and twice that many children…

Lees Verder

Wat het van evangelisasie geword?

8 Jan 2022 Geplaas in: Evangelisasie, Lukas, Lukas 10:1-12

Lukas 10:1-12 Omrent ’n maand gelede toe dink ek: ‘Ek moet vanoggend evangelisasie gaan doen.’ Ek het nagelaat om dit te doen en vir myself gesê: ‘Ek kan nie nou uitgaan nie; ek het baie voorbereiding oor vir môre.’ My voorbereiding het vrot gegaan. Ek het van 08:00 tot 21:00 gewerk (gewoonlik sou ek 15:00…

Lees Verder

Die drie stadiums van geestelike groei

31 Dec 2021 Geplaas in: 1Johannes 2:12-14, Heiligmaking

1Johannes 2:12-14 In die winter van 2021 het my 13-jarige seun geweldig gegroei. Vir ’n paar maande het hy tussen 1 en 1.5 cm per maand gegroei. Verledejaar hierdie tyd was hy 165 cm. Hy is op die huidige oomblik 175 cm. Maar van Oktober af groei hy nie meer nie. Dit het gestop. Hopelik…

Lees Verder

Nuwejaarsvoornemens wat werk

30 Dec 2021 Geplaas in: 2Tessalonisense 1:11-12 (2022), Nuwejaar

2Tessalonisense 1:11-12 Gewoonlik werk Nuwejaarsvoornemens net vir die wat super gedissiplineerd is. Vir die res hou dit ’n maand of twee. Wat moet jy doen om jou voornemens vol te hou en seker te maak dit werk?   1. Kry ’n langtermyn visie (v.11) In Luk. 12:16-21 lees ons van ’n suksesvolle boer wat sy…

Lees Verder

Johannes 3:16: Bepalings en Voorwaardes geld

25 Dec 2021 Geplaas in: Geloof, Johannes, Johannes 3:16c, Verlossing

Johannes 3:16c Op ’n advertensiebord in Pretoria staan daar: Jesus loves you * John 3:16 * No terms and Conditions In ’n sekere sin is dit so, omdat niemand God se liefde verdien nie. Maar in ’n ander sin is dit onwaar, omdat Joh. 3:16 bepalings en voorwaardes het: “Want so lief het God die…

Lees Verder

God se geskenk aan die wêreld

22 Dec 2021 Geplaas in: Christus, Johannes 3:16b, Kruis

Johannes 3:16b In Gary se solder lê ’n ou skildery vol stof. Hy weet nie dat dit R400 miljoen werd is nie. Om Jesus Christus te waardeer, moet jy sy waarde ken. Anders sal Hy vir jou ’n stowwerige ou skildery bly.   1. God se liefde Petrie is in graad 3. Hy hou van…

Lees Verder

Om God te ken

18 Dec 2021 Geplaas in: Christus, Johannes 1:18

Johannes 1:18 Watter vrae word die meeste op Google gevra? Dinge soos: What is my IP (internet protocol)? What time is it? How to tie a tie How to lose weight When is mothers day? God is nie in die top tien van mense se vrae nie. Die Bybel sê: “daar is niemand wat God…

Lees Verder

Kersfees in die laaste dae

12 Dec 2021 Geplaas in: Christus, Eindtyd, Geboorte, Jesaja 8:23-9:6

Jesaja 8:23-9:6 In elke era is daar mense wat dink dat hulle in die laaste dae lewe. Volgens tekste soos 1Kor. 10:11, Heb. 1:1-2, 9:26 het die laaste dae met Jesus se eerste koms begin. Die laaste dae strek tot by sy tweede koms. Elke dag is een dag nader daaraan as gister (Rom. 13:11)….

Lees Verder
1 2 3 38