Anderkant die dood

19 Jan 2023 Geplaas in: Dood, Hel, Hemel, Lukas 16:19-23

Lukas 16:19-23 Wat lê anderkant die dood? Mense verskil. Godsdienste verskil. Elkeen het sy eie opinie. Selfs tussen Christene is daar verskille. ’n Bekende teoloog betwyfel die tradisionele Christelike interpretasie van lewe na die dood. Volgens hom gaan mense nie hemel toe of hel toe wanneer hulle sterf nie, maar die hel is in jou…

Lees Verder