Die Heilige Gees: Die Belofte van die hemel
29 Dec 2022
Geplaas in: Efesiers 1:13-14,
Verseëling,
Verseëling
Efesiërs 1:13-14 In 2004 het ons ’n leiersvergadering op ’n plaas in Hectorspruit gehad. Dit was 40°C. Later die middag het stormwolke saamgepak. Dit was dreigend en daar was weerlig. Almal het in hulle karre gespring en na Nelspruit toe teruggekeer. Die volgende dag toe vra ek die eienaar van die plaas: ‘Hoeveel het dit…
Lees Verder