Drie besware teen Paulus se evangelie van GELOOF ALLEEN
7 Jun 2018
Geplaas in: Evangelie,
Geloof,
Romeine 3:27-31,
Verlossing
Romeine 3:27-31 Regverdigmaking deur die geloof is ‘n groot term. Hoe verduidelik jy dit vir ‘n 6-jarige? Toe John Piper se dogter 6 was het hy dit soos volg verduidelik. Iemand beroof ‘n bank. Die polisie vang twee verdagtes. Toe hulle in die hof verskyn, toe sê die publiek dat die eerste man nie skuldig…
Lees Verder