Bid met geloof

3 Mar 2023 Geplaas in: Gebed, Geloof, Lukas 17:5-6

Lukas 17:5-6 ’n Sestienjarige seun het baie siek geword. Sy ouers het vir sy genesing gebid, maar hy het gesterf. Baie mense sal sê die seun of sy ouers het nie genoeg geloof gehad nie. Soos die dissipels verstaan hierdie mense geloof verkeerd. Hulle weet nie wat dit beteken om met geloof te bid nie….

Lees Verder

Johannes 3:16: Bepalings en Voorwaardes geld

25 Dec 2021 Geplaas in: Geloof, Johannes, Johannes 3:16c, Verlossing

Johannes 3:16c Op ’n advertensiebord in Pretoria staan daar: Jesus loves you * John 3:16 * No terms and Conditions In ’n sekere sin is dit so, omdat niemand God se liefde verdien nie. Maar in ’n ander sin is dit onwaar, omdat Joh. 3:16 bepalings en voorwaardes het: “Want so lief het God die…

Lees Verder

Moenie vrees nie, glo net

27 Aug 2021 Geplaas in: Geloof, Lukas 8:40-56

Lukas 8:40-56 ‘Die probleem met baie getroude paartjies,’ sê Wayne Mack, ‘is dat hulle dinge glo, maar nie daarvolgens lewe nie.’ ‘The truths they believe is not their working theology.’1 Baie Christene glo in teorie dat Jesus beheer oor die natuur, demone, siekte en die dood uitoefen (v.22-56). Ongelukkig lewe hulle nie asof Hy in…

Lees Verder

’n Geloof om na te volg

18 Jul 2020 Geplaas in: Geloof, Hebreers 11:29-40

Hebreërs 11:29-40 Toe ek ’n kind was, het my leraar in sy preke illustrasies uit die kerkgeskiedenis gedeel. Sodoende het hy die geloof sigbaar, tasbaar en werklik gemaak, sodat mense dit kon navolg. Om dieselfde rede moet ons die Ou Testament lees en uit mense se foute en suksesse leer (Rom. 15:4, 1Kor. 10:11, Heb….

Lees Verder

Onwankelbare Geloof

12 Jul 2020 Geplaas in: Geloof, Hebreers 11:17-28

Hebreërs 11:17-28 1Tim. 4:16 belowe dat ’n leraar wat heilig lewe, die waarheid reg verkondig, en daarmee volhard, bekerings sal sien. Gestel jy ontmoet ’n leraar wat dit glo, maar nie die beloofde bekerings sien nie. Hy begin die belofte betwyfel en doen dan onbybelse dinge om ongelowiges te trek. Hy bring allerhande foefies in…

Lees Verder

Die soort geloof wat jy benodig

4 Jul 2020 Geplaas in: Geloof, Hebreers 11:8-16

Hebreërs 11:8-16 Baie mense sê dat hulle in God glo, maar dit maak nie ’n verskil in hulle lewens nie. Hoe verskil hulle geloof van demone s’n? “Jy glo dat God één is. Jy doen goed; die duiwels glo dit ook, en hulle sidder.” (Jak. 2:19). Wat is dan die soort geloof wat jy benodig;…

Lees Verder

Die goeie vrugte van geloof

26 Jun 2020 Geplaas in: Geloof, Hebreers 11:4-7

Hebreërs 11:4-7 As jou buurman se appelboom mooi vrugte dra, sê jy nie: ‘Ek wonder waar hy die appels gekoop het—ek gaan sommer vandag vir my ’n paar kry en dit aan my boom vasgom.’ Om sulke appels te hê, moet jy ’n goeie appelboom koop. Geestelik werk dit dieselfde. Dit help nie om goeie…

Lees Verder

Wat is geloof en hoekom het jy dit nodig?

18 Jun 2020 Geplaas in: Geloof, Hebreers 11:1-3

Hebreërs 11:1-3 Party mense het die idee dat geloof wensdenkery is. Dit is bedoel vir kinders wat in fiktiewe karakters soos Kersvader en die tandemuis glo. Dit is bedoel vir mense wat nie ’n sekere punt kan bewys nie en gevolglik daarin moet glo. Gelukkig is dit nie hoe die Bybel geloof verstaan nie. 1….

Lees Verder

Die ware rede hoekom mense verlore gaan

9 Feb 2019 Geplaas in: Evangelie, Evangelisasie, Geloof, Ongeloof, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Romeine 9:30-10:21, Uitverkiesing

Romeine 9:30-10:21 ‘n Man het eenkeer in reaksie op een van my preke vir my ‘n e-pos gestuur. Hy het gesê dat mense nie op grond van hulle goeie werke hemel toe gaan nie. Ek het hom verseker dat ek hiermee saamstem. Hy het verder gesê dat mense nie hel toe a.g.v. hulle sonde nie. Hiermee…

Lees Verder

Die enigste manier om in die hemel te kom

7 Jul 2018 Geplaas in: Evangelie, Geloof, Romeine 4:13-25, Wet van Moses

Romeine 4:13-25 Postmoderne mense glo dat alle paaie na die hemel toe lei. Maar mense wat die Bybel ernstig opneem glo dat daar net een manier is om in die hemel te kom, en dit is deur Jesus Christus (Joh. 14:6, Hand. 4:12). Maar hoe ontvang ‘n mens Jesus as jou Verlosser? Deur die geloof. Wat is geloof?…

Lees Verder
1 2 3