Jesus in die middel

4 Dec 2021 Geplaas in: 1Timoteus 3:16d, Christus, Engele

1Timoteus 3:16d Die groot woord is Christosentries. Dit beteken dat Jesus in die senter is. Hy is die fokuspunt; die belangrikste. Hy is alles. Almal sien dit nie so nie. Volgens ’n redelike bekende leraar in Johannesburg moet ons nié Christosentries preek nie, maar op al drie Persone van die Godheid fokus. Opsigself het ek…

Lees Verder

Wat maak ons groter as die engele?

11 Oct 2019 Geplaas in: Christus, Engele, Hebreers 2:10-18, Mens, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Hebreërs 2:10-18 Volgens die Bybel (Ps. 78:49, ESV) het God ‘n groep engele gestuur om Egipte deur die tien plae te verwoes. Hulle het die land platgevee, sodat daar niks oorgebly het nie. Die engele is dus baie magtig. En tog sal die mens in Christus eendag groter wees as die engele (Heb. 2:5-9). In watse opsig sal…

Lees Verder

Jesus is groter as die engele

5 Oct 2019 Geplaas in: Christus, Engele, Hebreers 2:5-9, Mens, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Hebreërs 2:5-9 ‘n Groep Joodse gelowiges in die eerste eeu was versoek om die rug op Jesus te draai en terug te keer na die Ou Testamentiese rituele en offers; na die wet wat deur engele aan Moses gegee is (Heb. 2:2, Hand. 7:53, Gal. 3:19). Die Hebreërskrywer wou hulle waarsku om dit nie te doen nie….

Lees Verder

Oor Jesus en die engele

14 Sep 2019 Geplaas in: Christus, Engele, Hebreers 1:5-14, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Hebreërs 1:5-14 Die Jehova’s Getuies glo dat Jesus die aartsengel Migael is. Heb. 1:5-14 leer egter vir ons dat Jesus voortrefliker is as die engele, dat Hy God is en dat die hele Ou Testament op Hóm fokus (vgl. v.4, Ps. 89:7, Luk. 24:27, 44, Joh. 5:39). Kom ek wys dit vir jou.   Jesus…

Lees Verder

Ek glo in Kersfees

14 Dec 2018 Geplaas in: 1Timoteus 3:16, Christus, Engele, Geloofsbelydenis, Kersfees, Leerstelling

1Timoteus 3:16 Ek bedoel nie dat ek in Kersvader en sy takbokke of elwe glo nie. Ek bedoel eerder dat ek in die God glo wat mens geword het. Jesus se menswording en die res van die Bybel se lering oor Hom is sentraal tot die Christelike geloof. Dit bepaal hoe jy lewe. 1Tim. 3:16 sal vir…

Lees Verder

Henog se profesie oor vals profete en die wederkoms

7 Feb 2018 Geplaas in: Bybel, Engele, Oordeelsdag, Sonde, Vals lering, Verlossing, Wederkoms

Oor die Kersseisoen het ons weekliks mense vir ete gehad of by iemand anders se huis gaan eet.  Maar ‘n maand van vleis, gebakte aartappels, vleis, drie soorte groente, vleis, ‘n verskeidenheid van slaaie, vleis, paptert, vleis, knoffelbrood, vleis, roomys en warm poeding, vleis… is vir my te veel.  My dubbel ken, maag en gewete…

Lees Verder

Die Koning van die engele

24 Dec 2017 Geplaas in: Christus, Engele, Soewereiniteit

Reeds in die 2de eeu n.C. het Christene Bybelse simbole soos ‘n herder, brood, ‘n duif, ens. op hulle was seëls en klei breekware gebruik.  In die 4de eeu het hulle hulle kerkgeboue met hierdie en ander simbole versier.  Party Christene was sterk hierteen gekant, maar vir ander was dit nie ‘n probleem nie.  Epifanius…

Lees Verder

Kom Here Jesus!

17 Aug 2017 Geplaas in: Bybel, Eindtyd, Engele, Openbaring, Wederkoms

Het jy geweet dat Moslems in die wederkoms glo?  Dus is dit nie genoeg om te sê dat jy in die wederkoms glo nie, maar moet jy die regte Jesus verwag.  Soos wat die sewe gemeentes in Op.22:6-21 gebid het dat Jesus moes kom om hulle van hulle vyande te red, moet ons uitroep en…

Lees Verder

Die hemel se volkslied

22 May 2017 Geplaas in: Afvalligheid, Eindtyd, Engele, Hemel, Kerk, Lofprysing, Nagmaal, Openbaring, Verlossing

Die wêreld weet nie wat halleluja beteken nie.  Jare gelede was daar ‘n populêre lied wat gesê het:  ‘It’s raining men, hallelujah!’  In sommige kerke dink mense nie mooi voordat hulle ‘halleluja’ of ‘amen’ sê nie.  Ek het ‘n diens bygewoon waarin mense ‘amen!’ geroep het toe die spreker sê:  ‘Ons staan agter op ‘n…

Lees Verder

Die goedheid en strengheid van God

9 Mar 2017 Geplaas in: Engele, Evangelie, Evangelisasie, God, Openbaring

Goedheid en strengheid is so teenoorgestelde soos satyn en graniet. En tog vind ons dit in perfekte proporsie in die Persoon en karakter van Jesus Christus; Hy is die Leeu en die Lam.  In Op.14:14-20 het ons ‘n voorbeeld hiervan. ‘n Oes van verlossing (v.14-16) Op.14 praat van twee oeste. ‘n Man op ‘n wolk…

Lees Verder