Twee maniere om na God toe te kom

15 Mar 2020 Geplaas in: Hebreers 9:1-14, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Tabernakel

Hebreërs 9:1-14 Die meeste evangeliese Christene sal sê dat daar net een manier is om na God toe te kom, naamlik deur Jesus Christus (Joh. 14:6, Hand. 4:12). Ander sal sê dat dit arrogant is om so te redeneer, omdat Moslems, Hindoes, Boeddhiste en mense van ander godsdienste óók na God toe kan kom op…

Lees Verder

Jesus is groter as Moses

18 Oct 2019 Geplaas in: Christus, Hebreers 3:1-6, Kerk, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Wet van Moses

Hebreërs 3:1-6 Toe my seun die tema van my preek sien, toe sê hy: ‘Wat! Al wéér ‘n tema wat sê Groter As?’ Maar dit is waaroor Hebreërs gaan. Jesus is groter as die engele (hfst. 1-2), Moses (3:1-6), Josua en die Beloofde Land (4:8-10), die Sabbat (4:8-10), Melgisedek (hfst. 7), die Levitiese priesters (hfst. 7), Aäron (hfst. 7),…

Lees Verder

Lewe voor Pinkster

14 Sep 2018 Geplaas in: Heilige Gees, Pinkster, Romeine 7:14-26, Sonde, Wet van Moses

Romeine 7:14-26 In Rom. 7:14-26 praat Paulus van ‘n man wat reg wíl doen, maar nie die vermoë het nie en aanhoudend misluk. Wie beskryf Paulus hier? Ek glo hy beskryf Ou Testament gelowiges wat geleef het voor Jesus die Gees uitgestort het op Pinkster, terwyl hy in Rom. 8 ‘n Nuwe Testament gelowige se…

Lees Verder

Wat wettiesisme so gevaarlik maak

8 Sep 2018 Geplaas in: Afvalligheid, Romeine 7:7-13, Sonde, Wet van Moses, Wettiesisme

Romeine 7:7-13 Wat is wettiesisme? Dit is nie wanneer iemand sê hy kyk nie lelike films nie, hou by die spoedgrens, of gebruik nie alkohol nie. Dit gaan eerder oor iemand wat dink dat hy die hemel verdien, omdat hy die wet na die beste van sy vermoeë gehoorsaam. Dit is soos iemand wat eenkeer vir my gesê het: ‘Ek wil die…

Lees Verder

Christene en die wet

31 Aug 2018 Geplaas in: Evangelie, Heilige Gees, Romeine 7:1-6, Sonde, Tien Gebooie, Wet van Moses

Romeine 7:1-6 Mense glo verskillend oor die Ou Testament wet. [a] Die Hebrew Roots Movement (HRM) glo dat ons weer Joods moet word en die wet van Moses noukeurig moet nakom. Volgens hulle moet ons die Sewendedag Sabbat, die Ou Testament Feeste en die voedselwette nakom. Ek het onlangs met iemand gepraat wat dit so…

Lees Verder

Die enigste manier om in die hemel te kom

7 Jul 2018 Geplaas in: Evangelie, Geloof, Romeine 4:13-25, Wet van Moses

Romeine 4:13-25 Postmoderne mense glo dat alle paaie na die hemel toe lei. Maar mense wat die Bybel ernstig opneem glo dat daar net een manier is om in die hemel te kom, en dit is deur Jesus Christus (Joh. 14:6, Hand. 4:12). Maar hoe ontvang ‘n mens Jesus as jou Verlosser? Deur die geloof. Wat is geloof?…

Lees Verder

Die belangrikste paragraaf in die Bybel

2 Jun 2018 Geplaas in: Christus, Evangelie, Geloof, God, Kruis, Romeine 3:21-26, Wet van Moses

Romeine 3:21-26 Toe ek in die laerskool was, was daar ‘n Vita-C advertensie van ‘n ou man en ‘n seuntjie wat op ‘n park bankie sit. Die ou man het ‘n lemoen gehad en die seuntjie ‘n Vita-C lekkertjie. Die ou man wou baie graag ‘n lekkertjie hê en het vir die seuntjie gesê dat…

Lees Verder

‘n Toekoms vir Israel

28 May 2018 Geplaas in: Dissipline, Heilige Gees, Israel, Pinkster, Vergifnis, Verlossing

Anti-semitisme verwys na ‘n haat vir die Jode.  Ps. 83:5 praat daarvan: “Hulle sê: Kom, laat ons hulle vernietig, dat hulle geen volk meer is nie, sodat aan die naam van Israel nie meer gedink word nie.”   Martin Luther is daarvan beskuldig.  In die begin van sy bediening was hy gaaf met die Jode,…

Lees Verder

Sondaars in God se hof

28 May 2018 Geplaas in: Evangelie, Romeine 3:1-20, Sonde, Wet van Moses

Romeine 3:1-20 Kom asseblief saam met my hof toe.  Wat sien jy (dit is ’n kriminele saak)?  Daar is ’n beskuldigde wat aangekla word van ’n misdaad.  Daar is ’n aanklaer [Eng. prosecuting attorney] en ’n verdedigende advokaat [Eng. Defense attorney].  Laastens sien jy die magistraat of die regter. Die aanklaer begin: ‘Hier is die…

Lees Verder

Selfgeregverdig, godsdienstig en verlore

12 May 2018 Geplaas in: Evangelie, Romeine 2:17-29, Wet van Moses

Romeine 2:17-29 Toe ons verlede jaar in die Oos-Kaap was, toe ry ons deur Graaff-Reinet.  Ons het in die ou NG-Kerk ingegaan.  Ek het vir my kinders vertel dat baie van die Afrikaners wat in die verlede kerk toe gegaan het, ongered was.  Hulle was so selfgeregverdig, godsdienstig en verlore soos die Jode in Rom….

Lees Verder
1 2 3