Fisieke Probleme: Slaaploosheid

18 Sep 2022 Geplaas in: Slaap en drome

Verskeie Tekste Insomnia is die groot woord. Dit kom van twee Latynse woorde (in + somnus) wat ‘nie’ en ‘slaap’ beteken. Dit verwys na iemand wat sukkel om aan die slaap te raak, of wat sukkel om weer te slaap as hy in die nag wakker word. Wat veroorsaak slaaploosheid en hoe kan jy dit…

Lees Verder

Persoonlike Probleme: Sondige Gedagtes en -Drome

22 Aug 2020 Geplaas in: Gedagtes, Mens, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Slaap en drome, Spreuke 4:20-23

Spreuke 4:20-23 Toe ek in die laerskool was, het ek gedagtes vol roem gehad. Ek het gedagdroom oor hoe mense my prys. Later in my hoërskool loopbaan en kort daarna, het ek gedagtes van wellus bygevoeg. Mense wat my geken het, het gedink dat ek ’n goeie seun is. Maar hulle het nie my gedagtes…

Lees Verder