Sermons

Die Heilige Gees: Herlewing

31 Mar 2023 Geplaas in: Handelinge 2, Herlewing

Handelinge 2 Toe my oudste dogter sewe was, het ek haar van herlewing vertel. Ek het haar van die eerste groot ontwaking in New England vertel, dat die prokureur in Northampton nie werk gehad het nie, omdat baie mense tot bekering gekom het en daar geen dispute was nie. Ek het haar van die 1904…

Lees Verder

Finansiële beproewings

29 Mar 2023 Geplaas in: Beproewings en siekte, Geld, Jakobus 1:9-11

Jakobus 1:9-11 Dit is moeilik as jy aan die einde van die maand nie huurgeld of genoeg geld het vir kos nie. Almal van ons weet armoede is ’n beproewing. Min mense weet rykdom is ’n groter beproewing. Die meeste rykes sal dit nie erken nie en lewe asof geld hulle gelukkig maak. Dit is…

Lees Verder

Past Sermons

Die Heilige Gees: Herlewing

31 Mar 2023 Geplaas in: Handelinge 2, Herlewing

Handelinge 2 Toe my oudste dogter sewe was, het ek haar van herlewing vertel. Ek het haar van die eerste groot ontwaking in New England vertel, dat die prokureur in Northampton nie werk gehad het nie, omdat baie mense tot bekering gekom het en daar geen dispute was nie. Ek het haar van die 1904…

Lees Verder

Finansiële beproewings

29 Mar 2023 Geplaas in: Beproewings en siekte, Geld, Jakobus 1:9-11

Jakobus 1:9-11 Dit is moeilik as jy aan die einde van die maand nie huurgeld of genoeg geld het vir kos nie. Almal van ons weet armoede is ’n beproewing. Min mense weet rykdom is ’n groter beproewing. Die meeste rykes sal dit nie erken nie en lewe asof geld hulle gelukkig maak. Dit is…

Lees Verder
1 2 3 478

Past sermons

Konstantes en veranderlikes in die nuwe jaar

30 Dec 2022 Geplaas in: Christus, Hebreers 13:8, Nuwejaar

Hebreërs 13:8 Konstantes en veranderlikes is wiskundige terme. In x + y = 7, is 7 die konstante met x en y as veranderlikes. Jou lewe en die heelal is veranderlikes. God en sy Woord is konstantes. Om deur ’n onseker jaar konstant te bly, moet jy die enigste konstante vertrou: “Jesus Christus is gister…

Lees Verder

Christus se liefde vir sondaars

13 Dec 2022 Geplaas in: Christus, Lukas 15:1-10, Verlossing

Lukas 15:1-10 ‘Jesus is ’n gentleman wat sy wil op niemand sal afdwing nie. Hy wag dat mense Hom moet aanneem.’ So dink party Christene oor Jesus. Maar hulle tref ’n vals onderskeid. Asof ’n gentleman nie ook vreesloos, dapper en sterk is nie; asof hy ’n noodle is wat sy bruid nie teen rowers…

Lees Verder

’n Nederige Kersfees

10 Dec 2022 Geplaas in: Filippense 2:5-7, Geboorte

Filippense 2:5-7 Oor die afgelope paar weke het die Here hoogmoed in my hart uitgewys. Toe ek Hom hierdie week vir ’n preekteks vra, toe bring Hy Fil. 2:5-7 tot my gedagtes. Sy Gees het my gewys dat Christus se menswording die begin van nederigheid is. Ons is skepsels van stof. Hoe kan ek dan…

Lees Verder

Die Heilige Gees: Die lewe van Christus

19 Nov 2022 Geplaas in: Christus, Heilige Gees

Verskeie Tekste ’n Paar jaar gelede het ek Mark Jones se boek, Knowing Christ gelees. Byna in elke hoofstuk het ek iets nuut oor Jesus geleer. Die hoofstuk oor die Heilige Gees in die lewe van Christus was aangrypend. Ek het my opnuut oor die Heilige Gees en die nederigheid van Christus verwonder. Na die…

Lees Verder

Coram Deo: Onder God se gesag

9 Nov 2022 Geplaas in: Christus, Psalm 110

Psalm 110 Toe ons kinders klein was, het ons hulle vir ongehoorsaamheid getugtig. Ons het vir hulle gesê: ‘Hoekom moet ons jou tugtig? Want jy wou jou eie baas wees.’ Ons het hulle geleer dat dit nie goed is om onder ons gesag uit te beweeg nie, aangesien ons die Here verteenwoordig. Die duiwel het…

Lees Verder

Die uitnemende hart van Christus

28 Sep 2022 Geplaas in: Christus, Lukas 13:31-35

Lukas 13:31-35 Jonathan Edwards het ’n boodskap oor Jesus as die Leeu en die Lam uit Op. 5:5-6 gepreek. Op een plek sê hy: ‘And in nothing has Christ appeared so much as a lion, in glorious strength destroying his enemies, as when he was brought as a lamb to the slaughter. In his greatest…

Lees Verder

Mense se aanstoot aan Jesus

4 Aug 2022 Geplaas in: Christus

Lukas 12:49-59 Ek het ’n prent gesien waarin ’n seuntjie sy pa vir iets vra. ‘What’s the magic word?’ het die pa gevra. ‘I’m offended!’ ‘Good boy!’ Hiermee het die pa die seuntjie beloon. Vandag is dit die ‘magic word’. Jy kan byna enigiets doen, solank jy nie aanstoot gee nie. As iemand selfs in…

Lees Verder

Die sewe kruiswoorde van Jesus: Heerlikheid

8 May 2022 Geplaas in: Dood, Sewe Kruiswoorde

Lukas 23:46 In ’n sekere sin is die sewe kruiswoorde van Jesus soos die skepping. Op die sesde dag het die Here alles voltooi en daarna het Hy gerus (Gen. 1:31-2:3). Net so was Jesus se sesde kruiswoord: “Dit is volbring!” (Joh. 19:30). Daarna het Hy gerus en sy hemelse heerlikheid ingegaan. Deur Hom kan…

Lees Verder

Die sewe kruiswoorde van Jesus: Vervulling

23 Apr 2022 Geplaas in: Johannes 19:30, Sewe Kruiswoorde

Johannes 19:30 Toe koningin Elizabeth I van Engeland (1533-1603) op haar sterfbed was, toe sê sy: ‘O my God! It is over. I have come to the end of it—the end, the end. To have only one life, and to have done with it! To have lived, and loved, and triumphed; and now to know…

Lees Verder

Die sewe kruiswoorde van Jesus: Lyding

22 Apr 2022 Geplaas in: Johannes 19:28-29, Sewe Kruiswoorde

Johannes 19:28-29 Met die onlangse vloede in KwaZulu-Natal het iemand my vertel dat hulle geen water het nie. Ek vind dit ironies: met so baie reën is daar geen water nie. Dit is omdat die pype weggespoel het en daar modder in die boorgate is. Net so is dit ironies dat Jesus al die water…

Lees Verder
1 2 3 17