Familie, Huisgesin en Huwelik: Bybelse Dissipline
Efesiërs 6:4 In 2019 het ons land se regering die redelike en matige tugtiging van kinders deur hulle ouers onwettig verklaar—selfs al is dit jou godsdienstige oortuiging.1 Geen ouer mag sy of haar kind pak gee nie. Die regering beskou dit op dieselfde vlak as kindermishandeling en sê dat dit ’n negatiewe uitwerking op kinders…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Rebelse Kinders
Efesiërs 6:4 Baie ouers is uit die veld geslaan as hulle tiener skielik rebelleer of as hy universiteit toe gaan en sê dat hy nie meer in God glo nie. Hulle dink dit is die universiteit of sy vriende se skuld, maar in die meeste gevalle staan die ouers skuldig. Hulle vergeet dat rebellie deel…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Vaderskap
Efesiërs 6:4 Volgens bekende figure soos Bill Gates, Tom Cruise en Lance Armstrong was hulle opvoeding deur ’n enkel ma meer as voldoende.1 Die punt van die artikel is dat kinders nie juis ’n pa nodig het nie. Maar hoe weet hulle of dinge met albei ouers teenwoordig nie beter sou wees nie, veral as…
Lees VerderDie God van ou mense en kinders
Kom ek vertel jou van twee mense in ons gemeente. Die eerste een is ‘n ma met ‘n baba in haar baarmoeder. God is besig om die kind te vorm en het alreeds die kind se hele lewe uitgelê. “Want U het my niere gevorm, my in my moeder se skoot geweef. Ek loof U, omdat…
Lees VerderManlikheid, vroulikheid en die gay agenda
Die gay agenda verwys na die gay en lesbian gemeenskap se poging om seks tussen mense van dieselfde geslag te normaliseer. In lande soos Kanada, Amerika en selfs Suid-Afrika, het hulle God se definisie van die huisgesin en die huwelik op sy kop gekeer. D.m.v. TV-programme, films, die internet, sosiale media, Whatsapp, tydskrifte ens., het…
Lees VerderHoe om te keer dat jou kind rebelleer
Het iemand al vir jou gesê dat alle jong mense op een of ander stadium rebels raak? Wanneer jou laerskool kinders nader aan die hoërskool kom, vrees jy dat hulle rebels sal raak. Maar dit is eenvoudig nie waar dat alle jong mense deur ‘n fase van rebelsheid gaan nie.[1] Josef het nie. Dawid het…
Lees VerderHoe moet jy jou kinders tugtig?
Die bure agter ons het eenkeer hulle seuns geslaan tot hulle lê. Hulle het skaars krag gehad om verder te huil. Ek het oor die muur gekyk en vir die ma gevra wat aangaan. Hulle het blykbaar die bure langsaan se fiets gesteel. Wat hulle gedoen het was verkeerd, maar sy moes hulle nie so…
Lees VerderWie moet jou kinders opvoed?
George-en-Elna-gemiddelde-Christen voed nie self hulle kinders op nie: in die oggend doen die skool dit, in die middag die bediende of die na-skool, en in die aand die TV. Op Vrydae doen die sielkundige en die jeugleier dit, en op Sondae kry die Sondagskool juffrou háár beurt. Tussendeur voed (voeter?) die kinders se selfone en…
Lees VerderDie gat in ons opvoeding
Daar is ‘n predikant in Johannesburg vir wie ek die wêreld se respek het. En tog het hy voete van klei soos die res van ons. Oor huisgodsdiens het hy vir my gesê: ‘It is a cultural monkey we need to get off our backs.’ Ps. 78:1-8 stem nie met hom saam nie, maar dink…
Lees VerderDie Tien Gebooie: Hoe om ander lief te hê
In The Secrets of Jonathan Sperry praat mnr. Sperry met ‘n paar jong seuns oor die Here. Een van die jong seuns, Albert, is nie beïndruk nie en sê: ‘Ja, die Bybel sê alewig: “Moenie dit doen nie” en “Moenie dat doen nie.”’ Mnr. Sperry se reaksie was: ‘Ek sien dit nie so nie. Alles…
Lees Verder