Gemeentelewe in die grendelstaat
1Petrus 4:7-11 Uit die aard van die saak kan ons nie bymekaar kom soos gewoonlik nie. En tog bly ons ’n gemeente. Wat sal ons doen om effektief gemeente te wees gedurende hierdie tyd? 1. Gebed (v.7) Soos jy weet mag mense nie drank verkoop tydens die grendelstaat nie. Gevolglik brou sommige mense hulle…
Lees VerderGebruik jou gawe
Romeine 12:6-8 In sommige kerke wil almal in tale praat, profeteer, of siek mense genees, en wil hulle nie hulle unieke gawes gebruik nie. In party tradisionele kerke beskou mense Christenskap as ‘n toeskouersport waarin hulle die dominee betaal om die werk te doen. Maar volgens Paulus is die gemeente ‘n liggaam en moet elkeen sy gawe gebruik. Wat is hierdie gawes en hoe…
Lees VerderEk glo in die kerk
Romeine 12:3-5 Dalk maak my tema jou die hoenders in. ‘Ek glo in Jesus en nie in die kerk nie,’ sê jy. Maar wie is die Jesus in wie jy glo? Is Hy nie die Hoof van die kerk nie? In die Bybel lees ek van die kerk as “die volheid van Hom wat alles in…
Lees Verder‘n Boodskap oor vermetelheid en dronkenskap
Tydens een aanddiens het ‘n dronk vrou aanhoudend die preek onderbreek. ‘Amen! Ja, is pastoor! Amen!’ het sy gesê. By drie ander geleenthede het mense wat vol van dwelms was my straat prediking geopponeer. Een man het my gevloek, ‘n ander een met my sleggesê, en die ander een het uitgeroep dat ons nie van…
Lees VerderOrde in die erediens
‘n Paar jaar gelede moes ek iemand oplaai by Parkstasie in Johannesburg. By die kruising waar ek regs moes draai het mense wetteloos oor die rooi lig gery. Die verkeer het soos ‘n koeksister gevleg geraak in die middel van die kruising. Een man het teen my kar geslaan, omdat ek nie soos die res…
Lees VerderDie gawe van tale in Korinte en vandag
Iemand wat die gawe van tale gebruik om af te wys, is soos iemand wat ‘n Rolls Royce kry om sy baas rond te ry, maar dit misbruik om meisies te beïndruk. In 1 Korintiërs 14:1-25 sê Paulus dat tale wat nie uitgelê word nie, niemand help nie. Tale, profesie en stigting (v.1-5) Ek…
Lees VerderDie heel belangrikste ding in die kerk
Wyle Martin Holdt het vertel van ‘n predikant in Klerksdorp wat nie baie goed kon preek nie. Ten spyte van sy oppervlakkig inhoud was die kerk elke Sondag stampvol. Hoekom? Hy was lief vir mense. Hy het in die middel van die nag in sy Kombi deur die strate gery. As hy ‘n huis gesien…
Lees VerderHoe gesond is Jesus se liggaam?
Ons samelewing is behelp met die mens se liggaam. Mense sal enigiets doen om mooi te lyk: ‘n sekere dieët volg, draf, gym, duur klere koop, hulle naels laat doen, R800 betaal vir ‘n haarsny, sonbed. Hoeveel te meer moet ons nie aandag gee aan Jesus se liggaam nie? Laat ons alles in ons…
Lees VerderVerwarring oor die gawes
Elke jong pianis wil die teorie oorslaan om gouer by die praktyk uit te kom. Net so wou die Korintiërs die gawes toepas sonder dat hulle die teorie reg verstaan het (1 Korintiërs 12:1-11). Dit verheerlik nie die Here as ons hierdie onderwerp ignoreer omdat dit te moeilik is, of omdat Christene hieroor verskil nie….
Lees VerderJesus en vandag se profete
In die moderne kerk val mense vir vals lering soos visse val vir ‘n wurm op ‘n hoek. Ek het by geleentheid vir mense blatante valsheid in boeke en preke uitgewys. Hulle het dit weggepraat en gemaak asof die boek of preek reg is en die Bybel verkeerd. Deuteronomium 18:15-22 sê ons moet God se…
Lees Verder