Die invloed en verspreiding van God se koninkryk

15 Sep 2022 Geplaas in: Herlewing, Lukas 13:18-21

Lukas 13:18-21 In 1886 het John Pemberton Coca-Cola begin. In die eerste jaar het hy nege glase per dag verkoop.1 Vandag word om en by 2 miljard Coke’s per dag verkoop.2 Net so het die koninkryk van God klein begin. Vandag lê dit oor die wêreld versprei. Ons sien dit in twee gelykenisse:   1….

Lees Verder

Christus oor die chaos

8 Aug 2020 Geplaas in: Christus, Eindtyd, Herlewing, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Psalm 72

Psalm 72 Die wêreld is in chaos: Covid-19, die grendelstaat, die ekonomie, Suid-Afrikaanse boere wat vermoor word, Black Lives Matter met hulle transgender agenda, gay huwelike in die NG-Kerk, die ontploffing in Beirut, Iranese Christene wat vervolg word, die toenemende misdaad in Suid-Afrika, en meer. Soos die Here egter in Gen. 1:2 oor die chaos…

Lees Verder

Gees-gedrewe prediking

8 Feb 2020 Geplaas in: Evangelisasie, Handelinge 1:8, Heilige Gees, Herlewing, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Handelinge 1:8 Stel jou voor jy is een van Jesus se apostels. Volgens Matteus, Markus, Lukas, Johannes en Handelinge 1, het jy sy wonderwerke gesien, sy lering gehoor, sy sondelose lewe gesien, saam met Hom aan tafel gesit toe Hy die nagmaal instel, die gebeure rondom sy kruisdood beleef, Hom drie dae later gesien toe…

Lees Verder

Prioriteite in gebed

27 Apr 2019 Geplaas in: Die Onse Vader, Evangelisasie, Gebed, Herlewing, Matteus 6:10a, Nasies, Prediking en roeping, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Sending, Wederkoms

Matteus 6:10a Baie Christene dink nie wyer as hulle eie behoeftes en probleme wanneer hulle bid nie. Hulle bid m.a.w. nie volgens Jesus se patroon in die Onse Vader nie. Hulle bid skaars of nooit vir die koms van God se Koninkryk deur Bybelse prediking, sending, evangelisasie, bekerings, herlewing en die wederkoms nie. Hulle prioriteite in gebed is verkeerd. Laat ons dan leer om God…

Lees Verder

So sal die hele Israel gered word

23 Feb 2019 Geplaas in: Herlewing, Israel, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Romeine 11:25-32

Romeine 11:25-32 John MacArthur is een van my gunsteling predikers. En tog glo ek anders as hy oor die eindtyd. Ek dink hy verstaan Op. 20 verkeerd as hy sê dat daar ná Jesus se wederkoms ‘n duisendjarige vrederyk sal wees. Ek het my siening in Die Goue Era van Postmillennialisme verduidelik [https://baptistekerkkemptonpark.com/2017/06/22/die-goue-era-van-postmillennialisme/]. Maar al…

Lees Verder

Is God klaar met die Jode?

9 Feb 2019 Geplaas in: Herlewing, Israel, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Romeine 11:1-16

Romeine 11:1-16 In die eerste dekade van my bediening het ek geglo dat God klaar is met die Jode. In 2003 het ek ‘n artikel geskryf om dit te bewys. Daarna het ek nie gereeld daaroor gedink nie, en enigiets geïgnoreer wat lyk of dit sê dat God in die toekoms die Jode sal red. Maar…

Lees Verder

Die super herlewing van Jesaja 60

26 Jan 2019 Geplaas in: Herlewing, Jesaja 60, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Jesaja 60 Vandag glo die meeste mense dat dinge erger gaan word voordat Jesus weer kom. Maar voor die 1800’s was dit nie so nie. Groot teoloë soos Athanasius (296-373), Calvyn (1509-1564), John Owen (1616-1683), en Jonathan Edwards (1703-1758) was optimisties oor die eindtyd [ Sien Keith Mathison, Postmillennialism: An Eschatology of Hope (Phillipsburg, New Jersey: P&R…

Lees Verder

Beter dae vir Israel en die kerk

25 Aug 2018 Geplaas in: Eindtyd, Herlewing, Israel, Kerk

Wat vir ‘n tema is dit? Alles dui dan daarop dat dinge van sleg na erger beweeg. Hoe is daar ‘n toekoms vir Israel as hulle gedurig aan die baklei is? Die Kerk vaar nie veel beter nie. Vat maar ons eie land as ‘n voorbeeld. Kerke loop leeg. Die meeste mense is op ‘n…

Lees Verder

Christelike optimisme

29 Jun 2018 Geplaas in: Eindtyd, Herlewing, Israel

‘n Jong man het vir my gelag toe hy hoor ek is optimisties oor die eindtyd. Ek het vir hom gesê dat Jonathan Edwards optimisties was. Sy reaksie was: ‘Dit is omdat hy herlewing gesien het.’ Maar dit is waarskynlik andersom. Edwards het herlewing gesien, omdat hy optimisties was, daarvoor gebid het en dit verwag…

Lees Verder

Die kraampyne en hoop van verlossing

24 Sep 2017 Geplaas in: Eindtyd, Herlewing, Oordeelsdag, Opstanding, Verlossing

My suster is byna 9 maande swanger.  Sy is baie ongemaklik, loop swaar, sukkel om te slaap, kan nie vir lank sit nie, en vind dit moeilik om op te staan.  Die pyn gaan binnekort erger raak.  Maar as sy volgende week die baba vashou, sal sy gou van die ongemak en pyn vergeet.  Die…

Lees Verder