Regte Christene
25 Jul 2021
Geplaas in: Geestelike Groei,
Gehoorsaamheid,
Lukas 8:4-15 (2021)
Lukas 8:4-15 Om en by 80% van alle Suid-Afrikaners sê hulle is Christene. Dit lyk nie so as ’n mens kyk na wat in ons land aangaan nie. Hoe weet jy dan of jy en die mense rondom jou regtig Christene is? Hoe weet jy iemand sê dit nie net met sy lippe nie? Dit…
Lees Verder