Stiltetyd: Die Woord

13 Jul 2020 Geplaas in: Bybel, Bybelstudie, Psalm 19:8-15

Psalm 19:8-15 Ek gaan vandag afwyk van die gewone. Ek gaan nie die teks vir jou uitlê, of alles sê wat ek moontlik daaroor kán sê nie. Ek het besluit om eerder saam met jou deur die teks te werk. Ek gaan met ander woorde Ps. 19:8-15 as ’n oefening gebruik om jou te help…

Lees Verder

Maak die beste van 2019

29 Dec 2018 Geplaas in: Bybelstudie, Efesiers, Efesiers 5:15-18, God se wil, Heilige Gees, Nuwejaar, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Efesiërs 5:15-18 Onthou jy wat jy verledejaar op Nuwejaarsdag gedoen het? Voel dit vir jou soos ‘n jaar gelede? Dit is ‘n cliché om te sê: ‘Die tyd vlieg,’ maar dit is waar. By die ABK Vergaderings het ‘n 68-jarige dominee vir my gesê: ‘Voor jy jou oë uitvee is jy so oud soos ek; dit gaan nét so…’ Omdat…

Lees Verder

‘n Man na God se hart

30 Nov 2017 Geplaas in: Bybelstudie, Gebed, Huisgesin en huwelik, Lofprysing, Manlikheid en Vroulikheid, Seks, Verslawings

Toe ek op hoërskool was moes jy rugby speel en ‘n meisie hê om ‘n man te wees.  As jy in die koor gesing het of tik geneem het, was jy ‘n sissie (die koor gedeelte het verander toe ek in gr. 10 kom).  As jy ‘n student op universiteit is moet jy immoreel wees…

Lees Verder

Wie sê dat Jesus die Seun van God is?

28 May 2016 Geplaas in: Bybel, Bybelstudie, Christus

In Meksiko is daar ‘n prediker wat sê dat hy die Messias is. Ek het van ‘n beradingsgeval gelees waar ‘n man in ‘n inrigting gesê het dat hy die Seun van God is.  ‘n Dwelmverslaafde man het vir my gesê dat hy Jesus is.  In Mt.24:5 lees ons van mense wat sal sê dat…

Lees Verder

Wat sal jy hierdie jaar met die Bybel doen?

10 Jan 2016 Geplaas in: Bybel, Bybelstudie, Prediking en roeping

Mense wat van die platteland af Kempton toe kom, verkyk hulle aan die vliegtuie. Mense wat hier bly vergeet daarvan.  Mense in vervolgde lande sal enigiets gee om ‘n bladsy van die Bybel te hê.  Mense in Suid-Afrika het vyf of meer Bybels op hulle boekrakke, en vergeet maklik daarvan.  Ons is soos iemand wat…

Lees Verder

Hoekom ons kerk nooit weer moet skeur nie

27 Feb 2015 Geplaas in: Belonings, Bybelstudie, Eenheid, Geestelike gawes, Kerk, Oordeelsdag

In ons gemeente register van 2003 is daar – kinders en besoekers uitgesluit – 156 name.  In dieselfde jaar het die gemeente geskeur, sodat daar 109 lidmate oorgebly het, waarvan ‘n klomp onaktief was of getrek het.  Solank as wat ons op aarde is, sal die kerk onvolmaak wees.  Tog hoop ek 1 Korintiërs 3:1-17…

Lees Verder