Interpersoonlike Probleme: Vriendskap

17 Feb 2022 Geplaas in: Prediker 4:9-12, Vriendskap

Prediker 4:9-12 In John Bunyan se Pilgrim’s Progress ontmoet Christian ’n vriend genaamd Faithful. Hulle bly beste vriende, totdat Faithful sy lewe vir die evangelie verloor. Daarna ontmoet Christian ’n nuwe vriend, Hopeful. Hulle bly vriende totdat hulle saam deur die rivier van die dood moet gaan en veilig aan die hemelse strand uitklim.1               Het…

Lees Verder