Emosionele Probleme: Selfbejammering en Woede
14 Feb 2020
Geplaas in: Jona 4,
PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE,
Selfbejammering,
Woede
Jona 4 Toe ek ’n kind was, het ek die volgende grappie gehoor: ‘What’s big, green and sits in a corner? The Incredible Sulk.’ Ek het nie geweet wat dit beteken nie. My pa het vir my verduidelik dat ‘sulk’ of ‘self-pity’ die Engelse woord selfbejammering is en dat die grappie op The Incredible Hulk…
Lees Verder