Interpersoonlike Probleme: Leuens
20 Mar 2022
Geplaas in: Handelinge 5:1-11,
Leuens
Handelinge 5:1-11 In 1575 is Anne Avarie daarvan beskuldig dat sy iets uit ’n winkel gesteel het. ‘Mag ek dood neerslaan as ek nie hiervoor betaal het nie,’ het sy gesê. Sy het onmiddellik gesterf.1 Eusebius van Caesarea (c. 260-339 n.C.) vertel van die godvresende Narcissus wat van onsedelike gedrag beskuldig is. Die eerste aanklaer…
Lees Verder