Wat is ’n effektiewe kerk?
10 May 2014
Geplaas in: Eenheid,
Handelinge 4:32-5:16,
Kerk,
Kerktug
Handelinge 4:32-5:16 Wat sou jý antwoord? Sê jy ‘n kerk wat op jongmense fokus of ‘n kinderkerk het is effektief? Of dalk ‘n kerk wat die kansel vervang met ‘n sitkamerstel op die verhoog; wat 40-minuut lange preke vervang met dialoë wat nie langer as ‘n 20 minute duur nie? Miskien ‘n kerk waar mense…
Lees Verder