Persoonlike Probleme: Rykdom
Psalm 49 Iemand het eenkeer vir my gesê: ‘Without money you are nothing.’ Psalm 49 sê geld is nie alles nie. Die probleem is nie rykdom as sulks nie. Verskeie toegewyde gelowiges in die Bybel was ryk (Gen. 13:2, 26:12-13, Job 1, 42, 1Kron. 29:3-4, Matt. 27:57, Luk. 8:3). God gee ons alle dinge ryklik…
Lees VerderPraktiese Christenskap
Hebreërs 13:1-6 Praktiese Christenskap is ’n pleonasme. Dis is soos om te praat van ’n ronde sirkel, of ’n dooie lyk. So asof mens ’n sirkel kry wat nie rond is nie, of ’n lyk wat lewe. Net so is Bybelse Christenskap per definisie prakties. Waar Christenskap nie ’n praktiese effek op jou lewe het…
Lees VerderChristene, Covid-19 en die Ekonomie
Ses Redes Hoekom Christene Nie Covid-19 Se Impak Op Die Ekonomie Moet Vrees Nie Lukas 12:22-34 Covid-19 het reeds ’n impak op ons gemeente gemaak. Een persoon se salaris is met 20% gesny. ’n Ander een kry minder geld tydens die grendelstaat [Eng. lockdown]. Nóg ’n persoon kry glad nie betaling vir die vyf weke…
Lees VerderDie aanneemlike offers van geld en gebed
Romeine 15:22-33 Wanneer kinders klein is, gee hulle vir jou vreemde geskenke. Hulle sal bv. ‘n geskenksakkie laai met koper munte, ‘n ou horlosie, ‘n verlepte roos, ‘n prentjie wat hulle ingekleur het en ‘n Lego mannetjie. Omdat hulle dit egter opreg bedoel, waardeer jy dit meer as die boks sjokolade, of die bos blomme van…
Lees VerderHoe om oor geld te bid
Matteus 6:11 Die meeste mense bid verkeerd wanneer dit by geld kom. Vir party mense is dit al waaroor hulle bid. Hulle beskou die Here as ‘n kosmiese dobbelmasjien wat bestaan om vir hulle geld te gee. Ander is ryk en bid glad nie oor geld nie. Hulle erken nie dat hulle besittings van die…
Lees VerderDie Prosperity Gospel in Ultra HD
Het jy al ooit ‘n lae gehalte foto gesien wat lyk of dit uit ‘n klomp blokkies bestaan? Jy kry jy die geheelbeeld – veral as jy die foto ver van jou gesig af hou – maar mis die fyner besonderhede. Maar as die foto uit 10 of 12 megapixels bestaan (1 megapixel is rofweg…
Lees VerderVyf kenmerke van ‘n vals leraar
Ek was eenkeer saam met my vriend by ‘n dierepark buite Parys. Daar was leeus en ander diere in die kampe. Die vrou wat die park besit het gesê dat sy onlangs wolwe gekry het. Ons was baie opgewonde… totdat ons die wolwe gesien het. Dit het soos straatbrakke gelyk; ‘pavement specials’. Ek is…
Lees VerderDrome van rykdom en die nagmerrie van God se oordeel
Marli is dol verlief op ‘n man in haar filosofie klas. Hy weet nie eers van haar nie. Een middag toe staan sy onder ‘n groot koelteboom op kampus. Die man van wie sy so baie hou het reguit na haar toe gestap. Hy het met haar gesels en vir haar gesê hoe oulik sy…
Lees VerderDie wonderlikste Man in die geskiedenis
Drie Sondae gelede het ‘n klein seuntjie vir my gevra of ek Jesus is. Ek het gelag en mooi vir hom gesê dat ek nie Jesus is nie. ‘Jesus is God en ek is net ‘n mens,’ het ek vir hom gesê. As hy oud genoeg was om dié preek uit Jh.21 te volg, sou…
Lees Verder