Wat is ware liefde?
30 Mar 2019
Geplaas in: Liefde,
PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE,
Romeine 12:9-13, 15-16
Romeine 12:9-13, 15-16 Ek het een keer met ‘n man en sy meisie gaan praat wat saam geslaap het en net so hard met mekaar baklei het. ‘Ons is regtig lief vir mekaar,’ het hy gesê. ‘Julle weet nie wat liefde is nie,’ het ek geantwoord. ‘As julle mekaar liefgehad het, sou julle nie so baklei…
Lees Verder