Maak gereed vir vervolging
Lukas 12:8-12 Ek’s nie ’n profeet nie, maar vervolging in die Weste is op ons. In Kanada is dit verbode om iemand uit die LGBT gemeenskap aan te moedig om heteroseksueel te word. Jy mag dit nie adverteer, preek of iemand hiervoor beraad nie. Selfs al wil die persoon hom bekeer en heteroseksueel word, mag…
Lees VerderHoe om Julius Malema en die res van jou vyande lief te hê
Lukas 6:27-36 Jy kan enige vyand se naam met Malema s’n vervang, maar ek noem syne, omdat hy die meeste van ons omroer as hy rassehaat, grondgrype en moord blaas. Miskien pla hy jou nie juis nie. Die vraag is dan wie jóú vyand is. Is dit jou lewensmaat, ’n ouer, ’n kind, ’n broer,…
Lees VerderPraktiese Christenskap
Hebreërs 13:1-6 Praktiese Christenskap is ’n pleonasme. Dis is soos om te praat van ’n ronde sirkel, of ’n dooie lyk. So asof mens ’n sirkel kry wat nie rond is nie, of ’n lyk wat lewe. Net so is Bybelse Christenskap per definisie prakties. Waar Christenskap nie ’n praktiese effek op jou lewe het…
Lees VerderWerkverwante Probleme: Versoeking en Vervolging
Genesis 39 John MacArthur vertel van ’n vrou wat hom eenkeer ’n brief by die deur gegee het. Toe hy die brief oopmaak, toe staan daar dat sy hom graag alleen by haar huis wil sien. Hy het onmiddellik iemand agter haar aangestuur en gevra dat hulle haar van die perseel af moet verwyder en…
Lees Verder’n Herder se hart vir die gemeente
1Tessalonisense 2:17-3:5 Omdat ek self ‘n leraar is, gesels ek baie met ander leraars. Uit my gesprekke met hulle, asook uit my eie ervaring, weet ek hoe ‘n herder dink en voel. Hy wíl by die gemeente wees. As hy hulle vir ‘n lang tyd nie by die kerk sien nie, pla dit hom. Hy…
Lees VerderTwee reaksies op die Bybel
1Tessalonisense 2:13-16 Wanneer die tuindienste op ‘n Vrydag by ons huis is, wil ons hond deur die hek breek en hulle verskeur. As ons na ‘n vakansie by die huis kom, waai hy nie net sy stert nie, maar sy hele lyf. Hy spring, tjank, dans en draai in die rondte. Wanneer hy vir ‘n besoeker blaf…
Lees VerderHoe moet jy jou vyande liefhê?
Romeine 12:14 & 17-21 ‘n Paar weke gelede het ds. Riaan de Villiers van die Groote Kerk in Kaapstad vir die Moslems gebid, nadat 28-jarige Brenton Tarrant vyftig van hulle in Christchurch, Nieu-Seeland, doodgeskiet het. Niemand het ‘n probleem gehad dat hy vir hulle gebid het nie, maar dat hy hulle ‘kinders van God’ genoem het. Sommige mense het hom aangevat,…
Lees Verder‘n Waarskuwing aan gelowiges
Het iemand jou al ooit in die rug gesteek? Dit is erg dat die persoon jou seergemaak het, maar wat dit erger maak is dat jy dit nie verwag het nie. Om dan te keer dat ons omkant gevang word, het Jesus in Jh.15:18-16:4 gewaarsku dat die wêreld ons gaan haat. Die wêreld se…
Lees Verder