Persoonlike Probleme: Selfversekerdheid

31 Oct 2020 Geplaas in: Markus 14:26-31, Selfversekerdheid

Markus 14:26-31 Só klink die HAT se definisie van selfverskerdheid: ‘Seker van jouself, vol vertroue op eie bekwaamheid.’1 Dit gaan hier oor die Engelse woord ‘overconfidence’. Ek wil egter nie die woord oorverseker gebruik nie, omdat party mense dit met versekeringsmaatskappye soos Outsurance sal verwar. Ek glo dit sal help as ek ’n paar voorbeelde…

Lees Verder

Persoonlike Probleme: Kleingeloof

11 Oct 2020 Geplaas in: Kleingeloof, Markus 9:14-29

Markus 9:14-29 Kleingeloof gaan nie oor mense wat die geloof verloën het, of wat weier om die evangelie te glo nie. Dit gaan eerder oor Christene wie se geloof klein is. Wanneer hulle byvoorbeeld ’n krisis beleef, raak hulle paniekbevange en probeer hulle self om die probleem op te los eerder as om na die…

Lees Verder

Stiltetyd: Gebed

18 Jul 2020 Geplaas in: Gebed, Markus, Markus 1:35-39

Markus 1:35-39 Martin Luther het gesê: ‘As it is the business of tailors to make clothes and of cobblers to mend shoes, so it is the business of Christians to pray.’1 Elke Christen weet dat ’n opregte en volhardende gebed ’n Christen se lewe kenmerk (Hand. 9:11) en dat ons sonder die Here niks kan…

Lees Verder