Die Laaste Waarskuwing
Hebreërs 12:25-29 Daar is vyf waarskuwingstekste in Hebreërs (2:1-4, 3:7-4:13, 5:11-6:12, 10:19-39, 12:14-29). Vandag maak ons klaar met die laaste een. Dalk was dit vir eerste lesers ook die laaste een in dié sin dat daar nie nóg ’n kans vir bekering sou wees indien hulle hierdie een geïgnoreer het en besluit het om die…
Lees Verder’n Motivering om by die kerk aan te sluit
Hebreërs 12:18-24 Ek bedoel nie noodwendig dat jy by óns gemeente moet aansluit nie. Ek bedoel eerder dat jy deel moet wees van ’n Bybelse kerk. My gebed is dat die Heilige Gees Heb. 12:18-24 sal gebruik om jou te motiveer om deel te word van Jesus se kerk in die wêreld, en ook om…
Lees VerderChristelike voorregte en pligte
Hebreërs 10:19-25 Om vir die Springbok Rugbyspan gekies te word, is ’n voorreg. Maar jy het ook sekere pligte, naamlik om hard te oefen en om jouself te gedra in die publiek. Net so is dit ’n voorreg om ’n Christen te wees, maar het jy ook sekere pligte. 1. Voorregte (v.19-21) [a] Jy het…
Lees VerderEk glo in die kerk
Romeine 12:3-5 Dalk maak my tema jou die hoenders in. ‘Ek glo in Jesus en nie in die kerk nie,’ sê jy. Maar wie is die Jesus in wie jy glo? Is Hy nie die Hoof van die kerk nie? In die Bybel lees ek van die kerk as “die volheid van Hom wat alles in…
Lees Verder’n Profesie oor die kerk
Ek het laasweek ‘n WhatsApp gekry met ‘n profesie oor Suid-Afrika. ‘n Sekere Shawn Bolz vertel hoe hy in ‘n visioen gesien het dat Nelson Mandela met Jesus praat. Jesus het blykbaar vir Mandela gesê dat Hy besig is om ‘n geslag op te rig wat ‘n dubbele porsie seën sal ontvang. Bolz het vir…
Lees VerderWat verwag die Here van jou?
Oor bekering, doop en kerklidmaatskap Dit is aaklig om nie te weet wat jou baas, afrigter, familielid of onderwyser van jou verwag nie. Dit voel alewig asof hulle kwaad is vir jou. ‘Het ek dit reg gedoen?’ wonder jy. Maar jy weet nie, omdat hulle nie vir jou sê nie. Gelukkig is die Here nie…
Lees VerderVergete voorregte
Gert sukkel om deur die maand te kom en weet nie waar hy die res van maand se kos, petrol- en huurgeld gaan kry nie. Skielik onthou hy van sy e-bucks kaart wat al vir ‘n paar jaar opgeloop het. Daar is R15 000 op die kaart. Hy het skoon van dié voorreg vergeet. So…
Lees VerderDie kerk: God se oogappel
Waaraan dink jy as jy die woord ‘kerk’ hoor? ‘n Gebou met ‘n spits toring, ou hout banke, en ‘n groot kansel? Samesang, offergawes, gebede, en ‘n lang preek? Kispakke, dasse en sykouse? Sondae? ‘n Denominasie of sinode? Wat sê die 1 Korintiërs 1:1-9? Haar Hoof (v.1-2) By ‘n begrafnis het ‘n vreemde man…
Lees VerderGod se helpers
By ‘n konferensie het Paul Tripp gesê: ‘Ek bid elke dag drie versoeke. [1] Ek is behoeftig. [2] Here, stuur U helpers oor my pad. [3] Gee my die nederigheid om die hulp te aanvaar as dit kom.’ In Handelinge 18 sien ons hoe die Here verskeie helpers gestuur het om vir Paulus, Apollos, en…
Lees VerderJesus bou sy kerk
Handelinge 2:37-47 Eendag toe sê Jesus vir sy dissipels: ‘Julle beweeg mos tussen die mense en hoor wat hulle sê. Wie sê die mense is Ek?’ Die dissipels het geantwoord: ‘Party mense sê U is Elia.’ ‘Ja, en party sê Jeremia,’ het ‘n ander gesê. ‘En party sê Johannes die Doper,’ het nog een gesê. …
Lees Verder