Die sewe kruiswoorde van Jesus: Benoudheid
Matteus 27:45-46 Iemand het my onlangs ’n klomp vrae oor Jesus se lyding gestuur. Dit was vir ’n onderhoud. Ek het dit moeilik gevind om te antwoord. Ek wou nie lukraak aan Jesus se lyding dink nie. Ek wou dit nie bloot intellektueel verstaan nie. Ek wou iets daarvan in my siel beleef. Maar wie…
Lees VerderVas: ’n feesmaal vir die siel
Matteus 6:16-18 Ek het onlangs met ’n jonger leraar oor vas gesels. Sy reaksie was: ‘Ek het nog nooit gevas nie, oom; ek weet hoe om dit te doen nie.’ Baie Christene is so. Vandag wil ek jou uit die Bybel leer hoe en hoekom ons moet vas. 1. Hoe moet jy vas? Vas…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Egskeiding tussen gelowiges
Matteus 19:3-9 Die wêreld maak dit maklik om te skei. Jy kan aanlyn skei as jy wil. ‘Affordable, fast, without hassle,’ sê een webtuiste.1 In 2019 was daar 129 600 troues in Suid-Afrika en 23 700 egskeidings.2 Die skeisyfer sou hoër wees as mense getrou het eerder as om net saam te bly. Party sal…
Lees VerderPersoonlike Probleme: Wêreldsgesindheid en Versoeking
Matteus 18:7-9 Omtrent 8 jaar gelede het my suster en swaer ’n Baptistekerk in Seattle besoek. Voor hulle het ’n transgender man gesit. Die vroue prediker het vertel hoe wonderlik hulle gemeente is. In haar hele ‘preek’ het sy nie een keer die Here erken nie. Wat maak dat kerke toegee aan die versoeking om…
Lees VerderHoe om oor die Koronavirus te bid
Matteus 6:9-13 Teen hierdie tyd weet die hele wêreld van die Koronavirus. Teen die tyd wat ek hierdie boodskap bring, sal die sterftesyfer bo 9000 wees. Die tragiese deel is dat die meeste mense wat aan die virus sterf nie die Here ken nie. Baie van hulle moet ook alleen sterf, omdat hulle families nie…
Lees VerderOor Jesus se doop en joune
Matteus 3:13-17 ’n Gelowige besoeker het my eenkeer gevra of ek haar kan doop, nadat sy reeds drie keer gedoop is. Ek moes haar verkeerde verstaan van die doop uit die Bybel regstel en vir haar sê dat ’n gelowige slegs één keer gedoop hoef te word. ‘Maar wat as iemand in ’n vals kerk…
Lees VerderEmosionele Probleme: Vrees vir Mense
Matteus 26:69-75 Vyf honderd jaar gelede was daar ‘n Protestantse Christen genaamd Thomas Cranmer (1489-1556). Hy het die evangelie liefgehad en die Woord van God getrou verkondig. Toe die nuwe Katolieke koningin—Bloody Mary—die troon bestyg, toe raak sy ontslae van die Protestante. Sy het Cranmer in die tronk laat toesluit. Sy het haar Katolieke handlangers…
Lees VerderHoe om die jaar reg te begin
Matteus 6:33-34 God is die Skepper van tyd en word nie daardeur beperk nie (Gen. 1:1, Eks. 3:14). Óns leef egter met sekondes, minute, ure, dae, weke, maande, jare, dekades, die verledetyd, die hedetyd en die toekomstige tyd. Volgens die Bybel moet ons die tyd reg gebruik (Eks. 20:9-10, Ef. 5:16). Om dit reg te kry, moet ons…
Lees Verder’n Gebed vir beskerming
Matteus 6:13 John Bunyan het intense versoekings beleef. Die duiwel het hom so aangeval, dat hy verskrik was. ’n Vloedgolf van lasterlike gedagtes het deur sy gedagtes gespoel. Hy het begin wonder of God bestaan en of die Bybel nie miskien ‘n bedrogspul, of ‘n fabel is nie. ‘Hoe weet jy jy is reg oor Jesus; wie sê die…
Lees VerderIs dit nodig om jou sonde te bely?
Matteus 6:12 In sy boek Destined to Reign, sê Joseph Prince dat jy nie jou sonde hoef te bely om vergewe te word nie en dat sonde nie jou verhouding met die Here affekteer nie [Destined to Reign (Tulsa, Oklahoma: Harrison House Publishers, 2007, 2011), 53]. ‘Maar wat van 1Joh. 1:5-10 wat sê dat sonde jou verhouding met die…
Lees Verder