Familie, Huisgesin en Huwelik: Die Man se Rol
28 Mar 2021
Geplaas in: Efesiers 5:22-33a,
Manlikheid en Vroulikheid
Efesiërs 5:25-33a Die man se rol is eenvoudig: hy moet sy vrou liefhê. Die vraag is hóé, veral as mans wat hulle vroue slaan en verneuk, sê: ‘Ek het haar lief.’ Johannes sê: “Kinders, ons moenie net met woorde, met die tong, liefhê nie, maar met die daad, in waarheid.” (1Joh. 3:18).1 Hoe moet ’n…
Lees Verder