Hoe om te bid in ’n tyd soos hierdie
23 Jan 2021
Geplaas in: Efesiers 3:14-21,
Gebed
Efesiërs 3:14-21 Saam met baie ander mense in Suid-Arika en die wêreld gaan ons gemeente deur moeilike tye. Mense sukkel finansieel, verloor hulle geliefdes deur die dood, word siek van Covid, het ander kwale, sit eensaam en alleen in oue tehuise, kan nie by die eredienste uitkom nie, en meer. Hoe moet ’n mens in…
Lees Verder